Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 176 580 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (10)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (34)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (45)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (27)
- idioomstories (28)
- Kersfees (19)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (5)
- kraters en ander skandes (humor) (27)
- Los opdrifsels (185)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (13)
- rhebusfontein (27)
- Seestories (46)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (11)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Tag Archives: cum boeke
Die Meesterstuk deur Francine Rivers
Toe Grace Moore diens aanvaar by ‘n beroemde kunstenaar, Roman Velasco, is nie een van hulle voorbereid op die die totale ommeswaai wat God besig is om in hulle lewe te bewerk nie. Ten spyte van totaal uiteenlopende maniere om … Lees voort
Posted in Boeke en flieks
Tagged christelike romans, cum boeke, die meesterstuk, Francine Rivers, liefdesverhale, the masterrpiece
4 Kommentaar
verlos deur die liefde
As iemand vir ‘n gelowige man sou sê dat hy ‘n verhouding met ‘n prostituut moet begin en met haar moet trou, sou mens dadelik die ou wou waarsku dat dit verkeerde raad is en dat hy haar moet vermy … Lees voort
oulike kinderboeke
Deesdae is mense tog so besig en dit is soveel makliker om kinders voor die TV te laat neerplak as om die moeite te doen om vir hulle te lees, maar glo my, selfs in hierdie tegnologiese eeu, is LEES … Lees voort
Boekbespreking; ‘n Hart vol hoop
Dit is altyd vir my interessant hoe ‘n goeie skrywer kan lewe gee aan ‘n Bybelkarakter van wie ons eintlik so min weet. Tessa Afshar het goeie navorsing gedoen oor die lewe in Fillipi in Paulus se tyd, die werklike … Lees voort
Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels
Tagged christelike boeke, cum boeke, die purperverkoopster, Lydia, phillipi
4 Kommentaar
Boekbespreking: ‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis, uitgegee deur Cum boeke
‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis. Uitgewer: Cum boeke Ek het onlangs hierdie mooi kuise liefdesverhaal gelees en baie geniet, ten spyte van die vertaling wat een of twee plekke bietjie hinderlik is. Oor die algemeen is dit egter … Lees voort
Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels
Tagged "skoon" liefdesverhaal, amish, cum boeke, geloof, liefdesverhaal
10 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.