Category Archives: Los opdrifsels

Skewe en ander prentjies – Rhebusfontein kunsuitstalling vervolg.

Liewe land. Wat vat jy saam en wat los jy? Ek is eintlik lus en vat sommer al my prentjies saam en hang hulle in my Rhebushuisie. Ek kan mos! En nog ‘n paar ekstra ook – die wat ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 20 Kommentaar

Kunsuitstalling op Rhebusfontein – wonderlik!

O my Word – noot! Dis mos so in my kraal! Wil julle kuns he? Ek het baie!!! (BAIE!).Hoekom?Wel, my ma het geskilder, en ek, en my 3 kinders, en ek het ‘n raambesigheid… en ook ‘n voëtjie wat los … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Kersfees, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 50 Kommentaar

I believe I can fly 7: O wee my!

Dit het my lank geneem om hieroor te skryf , maar dit moet uit. Hieronder sit Pollie, my bure se ringnekpapagaaitjie, en ek is so bly ek kon die spesiale oomblik tussen haar en my Grietjie-kat vasvang. Pollie het as … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 13 Kommentaar

BOEKBESPREKING: Verlos deur genade deur Jill Eileen Smith

Die storie van Naomi, Orpa en Rut is een wat deur die  eeue die verbeelding aangegryp het: Naomi en haar gesin wat in ‘n vreemde heidense land gaan werk het; haar man en seuns se ontydige dood;  haar skoondogter, Rut, … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 2 Kommentaar

I believe I can fly 6: veg of vlug? Tips as jou voeltjie wegvlieg.

Hier sit Bekkie heelbo op ‘n mandjie naby die dak in die komb¹uis, en hy voel baie tevrede met homself. Hy weet hy is King of the Castle! Hierdie week lees ek van mense se African Grey wat weggevlieg het. … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , | 15 Kommentaar

Sondagaand – nie blues nie

Vannaand sit Seegogga nou stoksielalleen en speel hier met haar bloggie – iets wat sy so lanklaas gedoen het. Mnr Krap het aan’t slaap geraak in die sitkamer, RSG speel die mooiste operamusiek, die skulpbakkies is gewas, die seekatte lê … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels, Seestories | 22 Kommentaar

Boekbespreking; ‘n Hart vol hoop

Dit is altyd vir my interessant hoe ‘n goeie skrywer kan lewe gee aan ‘n Bybelkarakter van wie ons eintlik so min weet. Tessa Afshar het goeie navorsing gedoen oor die lewe in Fillipi in Paulus se tyd, die werklike … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 4 Kommentaar

Boekbespreking: ‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis, uitgegee deur Cum boeke

‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis. Uitgewer: Cum boeke   Ek het onlangs hierdie mooi kuise  liefdesverhaal gelees en baie geniet, ten spyte van die vertaling  wat een of twee plekke bietjie hinderlik is. Oor die algemeen is dit egter … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 10 Kommentaar

my kerkkoevertjie

Nouja, almal wat die Bybel lees, sal weet dat daar geskryf staan dat jy ‘n tiende vir die Here moet gee. Maar hoeveel van ons doen dit werklik? Die volle tiende? Ek moet bieg dat ek dit jarelank nie gedoen … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , | 33 Kommentaar

Dis Kersfees

Hierdie jaar het onder my uitgevlieg. Benewens my matriekklas se 50 jarige reünie  het ek wonderlike blogavonture en reise beleef. Volgende jaar DV is die my varsitypêlle se 50jarige reünie en gelukkig reël ek dit nie hierdie keer nie. Maar … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 16 Kommentaar

Waenhuiskrans/Arniston

Liewe Towerinne en almal wat belangstel: Lees gerus hierdie interessante skrywe van Pierre Massyn oor ons dorp met twee name, waar ons onlangs rondgetoer het en spesifiek die storie oor die stranding van die Arniston. https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/waenhuiskrans-of-arniston/ Lees ook ‘n  seerowerstorie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | 2 Kommentaar

Avontuur op die Suidpunt

Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, ñ blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ñ fiktiewe … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , | 49 Kommentaar

Word wakker!

Lê-Jou-Eier-kuier-safari: Spring op die Bus. Sien: Dis Ekke vir die reëls. Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ñ virtuele toer deur Suid-Afrika gaan onderneem. Die gasblogger van die week moet op ñ Donderdag, op die datum wat toegewys is, … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged | 36 Kommentaar

matriekreünie

  Meer as ‘N jaar lank is daar gedink, gewoel, beplan, idees neergeskryf, mini -senu-ineenstortings gekry, hoera-idees uitgedeel, herdink, herkou en gewerk, en veral gestres. Om jou oud-matriekklas se 50-jarige reünie hier op die Suidpunt van Afika te beplan, was … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Seestories, skoolstories | Tagged , , | 29 Kommentaar

Afrikaans explained

Originally posted on Chessalee:
Stats from the video Afrikaans language oppressed by the British. Some news for you! Love this! Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels | 10 Kommentaar

Die draad: ‘n kinderherinnering of twee

“Wat is jou heel lekkerste kinderherinnering?” vra Sonel. Die heel gelukkigste herinnering? Ek probeer dink. Daar is te veel. En daar is ook niks besonder uitstaande nie. Ek was ‘n gelukkige kind met gewone ervarings, meestal baie lekker. Die lewe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, skoolstories | 29 Kommentaar

Skryf safari: deur die venster

In opdrag van Kameel loer ons vannaand deur Struisbaai en Agulhas se huisvensters. Tog snaaks hoe landstreke se gewoontes verskil. In die Vystaat en Transvaal ( ag wat is al daardie nuwe name nouweer?) word vensters bedek met gordyne sowel … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Kersfees, Los opdrifsels, Seestories | Tagged , , , | 26 Kommentaar

Wat is my super power?

Wel, my super power is beslis nie om te link nie, of te tag nie- ek weet ook nog steeds nie heeltemal wat die verskil tussen die twee is nie. My super power is net mooi alles behalwe rekenaarvaardigheid. My … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged | 26 Kommentaar

Laat agter drie, maar: Liewer laat as nooit! Agteros kom mos ook in die kraal en hoe later hoe kwater of iets in diervoege.

Ja , die see wag vir niemand  nie, en al is ek baie lief vir idiome, het ek hierdie idioomspeletjie gemis! Dus skryf ek hom sommer steeds, al kan ek hom nou nie eintlik link nie.  dus link ek hom … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | Tagged , , | 15 Kommentaar

I believe I can fly 5 -en toe doen hy dit weer!

Nouja, Bekkie het hom noual bewys as ‘n voëltjie wat weet hoe lekker dit is om buite in die sonnetjie te wees, maar darem ook veilig by sy ma in die huis. En hy hou baie daarvan om haar siel … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , | 15 Kommentaar