Tag Archives: liefdesverhaal

Boekbespreking: ‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis, uitgegee deur Cum boeke

‘n Nuwe Seisoen deur Beverly Lewis. Uitgewer: Cum boeke   Ek het onlangs hierdie mooi kuise  liefdesverhaal gelees en baie geniet, ten spyte van die vertaling  wat een of twee plekke bietjie hinderlik is. Oor die algemeen is dit egter … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels | Tagged , , , , | 8 Kommentaar

Boekbespreking: Kruispad vir Klara deur Helene de Kock

Om alles te verloor waaraan jy al die jare gewoond was, en ook die mense wat vir jou dierbaar was, dwing jou om besluite te neem en dinge te doen wat jy nooit voorheen as moontlike opsies sou beskou het … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, feeverhale en ander stories | Tagged , , | 1 Kommentaar