Hierdie jaar het onder my uitgevlieg. Benewens my matriekklas se 50 jarige reünie het ek wonderlike blogavonture en reise beleef. Volgende jaar DV is die my varsitypêlle se 50jarige reünie en gelukkig reël ek dit nie hierdie keer nie.
Maar nou is dit eers daardie wondergety: Kersfees, waar ons opnuut die wonder van Christus herdenk.
‘ n Geseënde Kersfees en ‘n vrolike nuwe jaar vol wonderlike ervarings word u toegebid.
Dankie Seegogga, ek hoop jy en en joune beleef ‘n wonderlike feestyd.
Dankie Hester. Ek sien uit na die volgende avonture wat jy vir ons gaan uitdink.
Baie dankie, ons is rustig tuis, net drie. ‘n Vredevolle feestyd, vir julle ook.
Baie dankie. Seënwense.
BAIE dankie vir jou en jou familie ook
Baie dankie. Kersgroete
Dankie vir die seënwense, Seegogga, mag hierdie vir julle ook ń spesiale tydperk wees.💗
En spesiaal vir julle ook, Una
Geseënde Kersfees
Baie dankie En vir julle ook Toorts!
geniet die nuwe jaar….doen iets nuuts, iets uitdagends en meeste van alles: hou veiligheid in gedagte.
Dankie en gelukkige nuwejaar. In watter dorp bly Seegogga?
Bredasdorp me5 vskansiehuise pp Syeuisbaai en Agulhas
Ooh dit klink amazing!
Mag die jaar vol pret en lekker wees!
Mooi bly daar onder en dankie vir jou ondersteuning!
👍🥂😎🎉
Selfde daar bo waar die somer net 1 dag lank is. Ek hoop al jou skryfideale word waar. Ek sal lees!