Category Archives: feeverhale en ander stories

Die juffrou. Deel 9

 (Hierdie is die laaste deel van die vertelling. Om voor te begin, klik hier. ) Soos die geur van John vandag nog in haar herinneringe sluimer, so het die gedagtes aan hom altyd ook daar gebly, soet en minder soet, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , , , , , | 16 Kommentaar

Die juffrou: Deel een

Elke ding wat gebeur, stuur jou  lewe in ‘n koers, ‘n rigting wat die res van jou lewe beïnvloed en verander, soms so gering dat jy dit nie agterkom nie, soms soveel dat dit jou jou lewe lank bybly. Hierdie jaar, 40 … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, skoolstories, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , | 8 Kommentaar

Die Bruid en die Beatles

Troue hou is tog so lekker! Veral as jy redelik gerus voel oor die nuwe skoonseun, nè!Omdat die troue nie hier op ons tuisdorp is nie, maar by Nuy vallei, voel my hand so ‘n bietjie afgekap. Daar is net … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, troustories | 10 Kommentaar

‘n dag in die lewe van ‘n seegogga

Seegoggas se dae verander saam met die getye , die wind , die weer, en die ander gediertes wat dalk hulle pad kruis. Daar is dus min patroon in die lewe van ‘n seegogga, behalwe dat hulle lief is vir knibbel … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Seestories | 9 Kommentaar

Storietyd in Blogland 2: Ek help vir Mamma

Posted in feeverhale en ander stories | 5 Kommentaar

Storietyd in blogland

Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n dogtertjie. Sy was sommer dikbek en kwaai: ”Ek wil ‘n storie he!” brom sy. “Kom ek vertel jou van Rooikappie”, se haar ma. “NEE! Ek willie van Rooikappie hori , ek … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories | 5 Kommentaar

Overberg, storiewerf, bederf-bederf!

Audrey Blignault, Con de Villiers, Wilma Stockenstrom, Uys Krige, MER, Sannie Uys, Petra Muller, Ian Smit, Marlee Tesselaar, Chanette Paul, Petrovna Metelerkamp, Trisa Hugo, Frieda de Villiers, Ernie Mellet, Johan Kotze……..En nou herinner Maankind (Trisa Hugo) my aan nog twee: … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | 21 Kommentaar