Tag Archives: liefde

As Pappa huis toe kom

  As Pappa huis toe kom As Pappa huis toe kom saans as die lang skadu’s op die gras kruip en my bene moeg en stowwerig is as die dag al lank en oud voel soos ‘n lang  motorrit en … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , , | 6 Kommentaar

Die juffrou. Deel 9

 (Hierdie is die laaste deel van die vertelling. Om voor te begin, klik hier. ) Soos die geur van John vandag nog in haar herinneringe sluimer, so het die gedagtes aan hom altyd ook daar gebly, soet en minder soet, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , , , , , | 16 Kommentaar