Boekbespreking: Kruispad vir Klara deur Helene de Kock

20190120_203929.jpg

Om alles te verloor waaraan jy al die jare gewoond was, en ook die mense wat vir jou dierbaar was, dwing jou om besluite te neem en dinge te doen wat jy nooit voorheen as moontlike opsies sou beskou het nie.

Vir Kara, ‘n Tukkie joolprinses, was dit ‘n swem- of sink situasie. Waar sou sy krag vandaan kry om bo haar omstandighede uit te styg?  En wie is Anton? Ek het dit geniet om saam met haar die pad te stap.

Helene de Kock is ‘n ervare skrywer. Die karakters in haar roman was oortuigend en daar het baie karakterontwikkeling plaasgevind. Ek het hierdie lekkerlees liefdesverhaal baie geniet het ook heelwat stof tot nadenke gekry.

“Kruispad vir Kara” deur Helene de Kock word uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM)

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Boeke en flieks, feeverhale en ander stories and tagged , , . Bookmark the permalink.

1 Response to Boekbespreking: Kruispad vir Klara deur Helene de Kock

  1. Toortsie sê:

    Dankie hiervoor, Seegogga.

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s