Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Dis ‘n Nuwe Jaar en ons is deurmekaar

Liewe land, die jaar is amper om en ek het nog niks geskryf nie. Nie gelukkige Nuwe jaar, nie, nie vakansiestories nie, nie diepe meditasies of lawwe kraterstories nie. Niks. Pure luigeit! Ter verskoning wil ek se dat hierdie Nuwe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 29 Kommentaar

Wil jy see toe gaan? Nog kans vir ‘n seevakansie!!!

3 Kommentaar

I believe I can fly nr 1

Nege jaar gelede het ek ‘n voëltjie present gekry: ‘n Blou Indiese ringnek papagaaitjie op presies te wees. Soos alle jong voëltjies, het Bekkie ook probeer vlieg. Die probleem was dat hy dit nie kon regkry nie, want hy was … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Ouma se bababoek: Brief 20. Kindgrootmaak met humor

Liewe Kinders Sjoe ek het lanklaas geskryf. Die tyd ontbreek net. Ek wil baie graag nog skryf oor die waarde van feeverhale, maar moet nog eers bietjie oplees. Intussen wil ek ook skryf oor positiewe gesindheid en humor. Liewe kinders, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, ouma se bababoek ( ouerleiding) | 13 Kommentaar

Tips vir ‘n seevakansie.

Originally posted on Accommodation:Struisbaai and Agulhas Akkommodasie: Struisbaai en Agulhas:
 Hierdie is my eerste poging vir die kommersiële mark. Dis egter ‘n onderwerp wat my na aan die hat lê en lesers wat ‘n vakansie hier by ons see…

Tagged , , , , , | 6 Kommentaar

4 jaar

Gisteraand kry ek die WordPress Boodskap: Seegogga is 4 jaar oud! Sowaar? Kan dit al so lank wees? In hierdie 4 jaar het ek begin met al die verskillende tale wat ons praat, en toe Ma se seksboek briewe begin. … Lees voort

18 Kommentaar

goue see in die middel van die nag

Dis laatnag. Die stormwind loei om die hoeke van die huis. Dis koud en ek sit so na as moontlik aan die kaggelvuurtjie met sy laaste stompie op. Dis winter soos dit net in die Kaap winter kan wees in … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , , , , | 8 Kommentaar

Van Uitstel kom Afstel

Elke liewe dag kyk ek na my bloggie. Ek sien tot my verstomming hoe die leserstalle groei en groei – dit ten spyte van die feit dat ek 2 maande laas geskryf het. Elke dag dink ek ek moet iets … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | Tagged | 12 Kommentaar

As Pappa huis toe kom

As Pappa huis toe kom As Pappa huis toe kom saans as die lang skadu’s op die gras kruip en my bene moeg en stowwerig is as die dag al lank en oud voel soos ‘n lang motorrit en vervelig, … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , , | 6 Kommentaar

Kraterstorie Troukatastrofes nr 2: Vonkel ogetjie vonkel

Dis Donderdagmiddag voor die groot dag. Later die middag moet ons 14 emmers groen loof gaan aflaai vir die saal se opmaak,maar nou is ek en my oudste eers besig om die finale afrondingswerk te doen aan die troukoek wat sy … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, troustories | 16 Kommentaar

kraterstorie 20 : troukatastrofes nr 1: Dek tafeltjie dek

Nou die dag het Kameel vertel van haar dogter se troue, en hoe die pragtige blomme wat hulle bestel het, toe by die verkeerde troue opgedaag het. Dit het my laat dink aan my eie en ook my 3 dogters se troues. … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Seestories, troustories | Tagged , | 4 Kommentaar

Toortsie se liedjiespeletjie: Speel saam, dis gratis!

Toortsie het ‘n lekker speletjie uitgedink: iets plesierig en heel musikaal. Ons kan vir haar enigiets vra, en sy antwoord met ‘n gepaste liedjie. Nou gaan ek, in opdrag van haar, dieselfde doen. Julle kan my enigiets vra, en ek … Lees voort

14 Kommentaar

Aandag alle Overberg skrywers, bloggers en belangstellendes: ‘n Storiefees by Van Brakelstoor!

Nouja, as ‘n mens blog, is jy lief vir skryf, ne! Sommige van ons skryf oor ons gevoelens, of ons eie idees oor dinge. Sommige van ons skryf stories. Sommige van ons skryf inspirered en opbouend oor positiewe denke. En … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat | 1 Kommentaar

Seeskatte; Die storie van Robbie die Rob

Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom,  avonture  wat nooit weer herhaal sal word nie omdat dit so ongewoon is, en nes jy dink jy ken die see, dan gebeur daar iets nuuts. Ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , | 21 Kommentaar

Dolfyne op Struisbaai

Dolfyne in Struisbaai Like ·  · Promote · Share Klik op die prentjie om hierdie mooi video van Struisbaai Fishing Adventures te sien. Hulle het my toestemming gegee dat ek dit kan plaas. By die see gebeur daar altyd iets! Soos die see nooit twee … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , | 7 Kommentaar

plek vir Paasnaweek

Jippie!!! Ek het huurders vir Erika gekry! In my vorige blog het ek mos vertel van die kanselasie gister, nè. Wel, vanoggend vroeg kry ek ‘n telefoonoproep van ‘n vorige klient. Ja, Erika is bespreek vir die naweek. Ai, ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 3 Kommentaar

plek vir hierdie naweek!

5 Kommentaar

3 mini storietjies

So twee jaar gelede het Reader’s Digest se 100 woorde storie kompetisie my aandag getrek. Die storie moes presies 100 woorde wees, nie minder nie, nie meer nie. Vir die grap het ek iets uitgedink en my liewe dogter, Pikkepensie, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 5 Kommentaar

Ouma se bababoek: Brief 19: babastoeltjies, loopringe en jumping gyms

Liewe Kinders Wie het nou ooit gedink dat ouma se bababoek deur so baie mense gelees sal word? Elke liewe dag is daar ‘n hele klomp mense wat hier loer. Daarom voel ek ek moet nou hierdie ding skryf wat … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | Tagged , , , | 8 Kommentaar

Die waarde van MATRIEK

Ons land het pas gejuig ( en soms geween) oor die matriekuitslae. En duisende jong tieners het sopas met hulle matriekjaar begin. Maar waaroor gaan dit dan nou alles? Ek plaas vir julle hier ‘n paragraaf wat geskryf is deur … Lees voort

Posted in Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener!, Los opdrifsels, skoolstories | Tagged , , | 11 Kommentaar