Accommodation:Struisbaai and Agulhas Akkommodasie: Struisbaai en Agulhas
Hierdie is my eerste poging vir die kommersiële mark. Dis egter ‘n onderwerp wat my na aan die hat lê en lesers wat ‘n vakansie hier by ons see beplan, kan gerus lees wat ek hier kwytgeraak het!
Enjoy your summer holiday!
Happy Summer Holiday!
“We’re going where the sun shines brightly, we’re going where the sea is blue……” It is time for the great migration – to the seaside. Yes, it is almost time for the summer holidays!
Summer Holiday Tips
Here are a few tips and secrets you need to know to help you enjoy your seaside summer holiday:
Travel lightly
This valuable lesson I learned when the airways lost my luggage years ago and I had to spend…
View original post 837 more words
Wow! Jy maak my sommer lus om op vakansie te gaan … Oulik geskryf en ontwerp.
Dankie Spokie. Ek het al baie tTransvalers gesien wat hier kom SONDER warm klere en wat hande in die hare sit as die weer nie altyd somer son en safier is nie
Uitstekend
dankie Toorts!
Waar is jy seegogga – ek sien jou so min. Lyk my jou vakansie werksplek hou jou baie besig?
J a Spokie, my raambesigheid is besig met die Desember rush, die vakansie huisies is besig en my go is bietjie uit. Ma ek is nog hier en lees almal se blogs, al skryf ek self min.