Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Ouma se bababoek nr 4, liggaamlike kontak, sjuut en borsvoeding

Liewe Kinders Jammer ek het so lanklaas geskryf, dit gaan maar dol- heeltemal te dol vir ‘n “ouma!” Kom ons gaan bietjie terug. Ons het gesien dat die mens, hoewel baie beskaafd, nog steeds deel van die soogdiere is en … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 4 Kommentaar

sundaynightblues

Dis alweer Sondagaand, blues tyd en haar hart loop ver paaie. Sy wonder weer oor die lewe, die lief en die baie leed. Hoe ver draai die liefde? Hoe onselfsugtig is ware liefde? Hoe onselfsugtig is sy werklik? Hoe kry ‘n mens sy hart … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 3 Kommentaar

KRATER 5. Bedskapades

  Eendag , lank gelede, was ek jonk en mooi en verlief. ( Ja sowaar!) Die enigste sitplek in my woonstel was maar die bed, ‘n outydse yster en koper driekwartbed, baie mooi, en wyer as ‘n gewone enkelbed. En … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 4 Kommentaar

Rush, rush, rush

Hoe meer haas, hoe minder voel.

1 Kommentaar

Krater 4. These shoes are made for walking….

 Dit was oggend en ek was laat, soos dit maar met sommige ma’s van klein kindertjies gaan. Ek jaag om klaar te kry, die lang pad deur die Pretoria oggendverkeer te ry en nog steeds betyds by die skool te … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 5 Kommentaar

Ouma se bababoek. Brief 3: Slapies by mamma?

Goeienaand Leanie, Annika en Lienkie Vandag wil ek praat oor’n ding waar die mense jare lank al oor stry. Slaaptyd! Kom ons gaan terug na die natuur.  Soogdiere versorg mos hulle kleintjies tot hulle groot is. Kleintjies slaap baie en soms … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 13 Kommentaar

Bloumaandagblues

Dis Maandagmore en ek voel sommer na weghardloop oor alles wat ek moet doen. Eerste moet ek 100 kaartjies verkoop- voor Donderdag! Die kabaret “Die verdwyning van Poksie Pienaar is DONDERDAGal hier- ek het nog net 2 verkoop…. Dit gaan … Lees voort

Lewer kommentaar

Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!

Hiedie was een van my eerste skrywes, lank gelede, en nog een van my idees. Noudat ek ‘n Aandag kategorie begin het, het ek besluit om dit te reblog. Miskien eendag, word iemand anders ryk uit my idees uit! Mmm,miskien … Lees voort

Posted in Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! | 8 Kommentaar

Die rooi kolletjies

Ek sien al lankal die mooi wereldkaartjies by party blogs en ek dag: Ek wil ook so ‘n plat aardbolletjie he! Na vele probeerslae gee ek effens moed op, want daardie heel laaste stukkie as jy dit doen, kry ek … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 20 Kommentaar

DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE………

I give to you, and you give to me- true love, true love….. Nou onlangs het twee van my vriendinne geskei – dit nou behalwe die hele paar ander kennisse waarvan ek net verneem het. True love? Dit was toe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 15 Kommentaar

Die taal van geheime liefde

Met duisend malende woordgedagtes krap ek eentonig strepiespatrone in my boek, daar waar ek jou wil skryf…

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | Lewer kommentaar

Die taal van tyd en ouderdom

 Hoe het die spinnerakke van die tyd die ratwerk vasgevang en laat roes? En waarom?

Posted in die tale wat ons praat | 1 Kommentaar

Ouma se bababoek 2: Huilende babatjies en die bevrediging van behoeftes

Liewe Leanie, Annika en Lienkie My gedagtes is nog nie heeltemal agtermekaar met hierdie bababoek nie, so julle moet maar verskoon as my onderwerpe bietjie deurmekaar is. My seksboek het ek mos begeesterd op ‘n ou oefenigboek geskryf en uitgekrap … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 6 Kommentaar

It’s summer!

IT’S SUMMER It’s summer, and off to the sea I go, not to swim, walk on the beach, or suntan,  but to work – washing toilets, making beds, sweeping floors. It’s summer, so off to the sea I go!   http://www.stayhere.co.za/ads/rusnbietjie http://www.stayhere.co.za/ads/erika http://www.stayhere.co.za/ads/anniesflat

Posted in Die Overberg: my wereld., English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels, Seestories | 2 Kommentaar

Brilsielkunde 2: kontaklense

Wel, hier gaan die nou nie eintlik oor die sielkunde nie, maar oor die bevryding van kontaklense. Daar is min dinge so wonderlik soos weggooibare kontaklense. Ek daag elke brildraer uit om dit te probeer. Die goed is deesdae so … Lees voort

Posted in brilsielkunde | 5 Kommentaar

Brilsielkunde Deel 1

Dit was in st 5 toe ek agterkom ou Frannie kan baie beter as ek op die bord sien. Ek en sy het langs mekaar in die skoolbank gesit, en sy het altyd vir my gelees wat op die bord … Lees voort

Posted in brilsielkunde | 3 Kommentaar

KRATER 3 Beauty is painful

Tog snaaks hoe fyngevoelig ‘n mens is as jy jonk en nog meer onseker van jouself is. Die dinge wat jy nou goed kan hanteer, was dikwels “Major issues” vir jou as jongmens. Krater maak bv. (Die teenoorgestelde is ook … Lees voort

Posted in brilsielkunde, idioomstories, kraters en ander skandes (humor) | 22 Kommentaar

Ouma se bababoek. Brief 1: moederlike instink

Liewe Kinders Hierdie briefies is nou vir Leanie, maar ek skryf sommer vir julle ander twee ook, wat dalk nog ook die voorreg gaan he om kindertjies te he. Hoe het die jare nie gevlieg nie! Van daardie eerste keer … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 8 Kommentaar

Nog ‘n Valentynsbrief?

Damn Van, I love you, man!

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 9 Kommentaar

Die gelukkige haai

Eendag , lank gelede, was daar ‘n haai. ( Ek kan nou nie se presies hoe lank gelede nie, want ek kom nie by die navorsing uit nie, maar julle kan verseker wees dat dit ‘n ware verhaal is, net … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Seestories | 13 Kommentaar