Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Valentynspeletjie

Dis  een van die dae Valentynsdag en wie van ons is nog nie aangeraak deur die liefde nie? Miskien is jou geliefde by jou, miskien ver. Maar as jy vir iemand lief is, wil jy dit graag vir hom se. … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat | 14 Kommentaar

Sondagmiddagblues 2

Dis alweer Sondagmiddag en ek sit en tob alweer oor my blog. Wat maak ek nou eintlik hier? Ma se seksboek is klaar- daar is nie nog episodes nie.( Terloops, ek kry baie goeie  terugvoering en ‘n 100 is al … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 8 Kommentaar

Krater 2 Hakkies wil sy dra….

Dit was die jare toe damesstudente nog met rokkies en hoë-hakskoene klas toe moes gaan, en mansstudente met dasse.( Hoe oud is ek dan nou eintlik? Dit klink mos  soos eeeeeue gelede! Maar glo my, daar was so ‘n tyd, … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 2 Kommentaar

Nagliedjie

O silwerig glip-gly hy oor die donker waters  wat saggies al harder donder op die klam sand.     ‘n Enkel ry voetspore maak holtes op die uitgestrekte strand- daar waar sy uitbundig gehuppel-spring en haar nagliedjie vir die maan gesing het.     … Lees voort

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Die Overberg: my wereld., gedigte en rympies (seestrome van verlange), Seestories | 4 Kommentaar

Vra is vry

O gaats, Ek is nog woes besig met my pay it forward speletjie ( Toortsie het so ‘n hoe standaard gestel dat ek nou skoon benoud is) , maar dit  lyk my ek is getag in ‘n nuwe speletjie en … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 13 Kommentaar

die taal van verlange-‘n ‘MISS YOU’ dag

  ‘n “Miss you”- dag       My mindset is English, and my thoughts are of you, even though we’ll never meet and there’s nothing we can do.   Two ships in the ocean thousands of miles apart yet so near … Lees voort

Posted in brilsielkunde, die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Seestories, Vertelling: Die Juffrou en John | 4 Kommentaar

ek kry ‘n present!

Vanoggend is daar mos toe ‘n klop aan die deur. Dis Toortsie, maar ook nie Toortsie nie, Nee, sy is vanoggend die posbode. En raai net wat! Ek kry ‘n pakkie- ‘n pay it forward pakkie! Vars rose, ‘n teksversie, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 8 Kommentaar

PAY IT FORWARD

Nou ja, blykbaar het Son dit begin, en Toortsie dit voortgesit: die Pay it forward speletjie. Dit werk so: Son belowe om iets wat sy self gemaak het, te stuur aan die eerste 5 persone wat reageer. Toortsie is die … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 8 Kommentaar

Krater 1: Daar’s ‘n skroef los!

Toortsie se dit was naamrukweek, oftewel, die dag toe en my naam krater gemaak het. Ok, hier gaat ons! As jong juffrou  in die tyd van die mini’s jare gelede, moes jy jou staan en veral jou sit, baie goed … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), skoolstories | 10 Kommentaar

So wyd soos die Heer se genade

Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie”  tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels | 10 Kommentaar

MA SE SEKSBOEK .BRIEF 26: Saamwoon

Posted on December 15, 2010 by seegogga Liewe Kinders Ek het nou al die briefies gerankskik en in ‘n boek gesit. Ek hoop julle sal dit sonder vooroordeel lees, en daar iets kan uithaal wat vir julle van waarde is. … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 7 Kommentaar

Seevakansie 2010

Ek tik die titel hierbo, en skielik lyk die datum so indrukwekkend. 2010 klink so belangrik, glad nie so ‘n tussenin datum soos bv 2009 of 2011 nie. Nee, deadcentre 2010. Dit moet mos belangrik wees. Wel ek kan julle … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 14 Kommentaar

dis ‘n nuwe jaar en ons is deurmekaar……

Goeie dag, liewe Bloggers! Die jaar het vandag begin- BERGE en BERGE wasgoed, ‘n nuwe ekstra werk vir manlief, ernstige geldmaak planne vir my om genoeg geld te maak om oorsee te gaan, hoe ideale om my boekies te bemark, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

blogflop

Liewe blogvriende, dis nie dat ek lui is nie, regtig! Ek het gisteraand  laaaank getik. Sien ek het besluit dat ek ‘n brief kort in my Ma se seksboek. ‘n briefie oor saambly voor die huwelik. By die volgende uitgawe( … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 5 Kommentaar

Wow, hy’s klaar!

Die vriendelike Anita gee vir my die proefkopie: MY BOEKIE! Wow, dis wonderlik om dit vas te hou- dit lyk actually soos ‘n regte boek! Klein, maar darem. Ek blaai hom deur: al die bladsy is mooi opgeline, niks skeef … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 7 Kommentaar

mmmm…..sushi!

Soos ons aarbol kleiner word, eet ons mos al meer en meer internasionaal. Het julle al agtergekom hoe ‘n mens elke nou en dan ‘n nuwe dis bykry? Iets heeltemal wayout? Soos yogurt, pizza of calamari? Moenie lag nie! Vroeer … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Nuwe Kersfeesliedjie en ou gedagtes

Ek kry vanoggend hiedie mooi liedjie in die pos. (Ai, tog, computortaal: ek kry die e-mail). ‘n Moderne kersliedjie. En terwyl ons almal nou begin dink aan presente en Kersetes, versierings en liggies, ruk die liedjie mens nogal terug. Wat … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | Lewer kommentaar

Om ‘n boek te skryf

Dit is stil hier op my bloggie, en eensaam. Ek sien sommer die kliek en besoekers is weg. Die kommentaar ook. Ek self is ook nie eers hier nie. Rede? Ek probeer my boekie klaarkry! ‘n Mens ou dink ‘n … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 11 Kommentaar

Oor die liefde, die wyn en die inspirasie

As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Lewer kommentaar

Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging

Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar