-
Join 246 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 213 069 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Die taal van die ouderdom
Memories Summertime’s so long ago it’s now winter in my soul. The future holds so little charm but sweet memories are a balm. Memories of days gone by memories of you and I: A bond so unique, so rare, with such … Lees voort
Ouma se bababoek, brief 8. ‘n Paar praktiese tips en dag versus nag
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Goeie aarde, hierdie bababoek is baie deurmekaar, want die tweeling het mos bietjie gou gekom en die ouma het ‘n bietjie stadig geskryf, dus is alles glad nie in volgorde nie. Dus skryf ek gou hier … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
1 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 7: Update oor borsvoeding, reels, en roetine.
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Ag hierdie ouma is tog so bly die ou tweelinkie is uit daardie nare broeikaste en by die huis! Die beste broeikas is die wereld is mos die baba se eie mamma! Maar nou kom … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
6 Kommentaar
Ouma se bababoek, brief 6: Tweeling! Update oor saamslaap en liggaamlike kontak
Liewe Leanie, Annika en Lienkie, Wel. eers wil ek se:Leanie en Riek, baie baie geluk met die geboorte van julle tweeling!!! Sjoe, hulle is twee pragtige ou seuntjies, en hierdie ouma is sommer klaar lief vir hulle. Dis regtig wonderlik hoe … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
7 Kommentaar
af-lyn, sonder reddingsgordel, vry en verlore
Nouja, na ek laas so lekker die trein ingehardloop het, gebeur daar toe iets: iets vreesliks. Net mooi so na die treinstorie, toe ek lekker goed voel oor my blog. My laptop, wat my absolute plesier gegee het die afgelope amper 3 … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
5 Kommentaar
Krater 6, oftewel die dag toe ek die trein ingehardloop het
Sjoe, na al die stres van die afgelope rukkie, is dit tyd vir ‘n krater storie! En dis ‘n ware storie, hoor! Vooraf moet ek net gou eers my hele sportloopbaan vertel. In my jare in die laerskool moes die … Lees voort
Posted in kraters en ander skandes (humor), Treinstories
Tagged pampoen, treinry, treinstories
31 Kommentaar
Tweeling
Geboorte: Die gevaarlikste tyd in jou hele lewe, se die wat weet. Gister het ek ouma geword!!! Klein Markus en Willem is hier in die wereld, in Holland om presies te wees, en ek sit ver ondertoe in Suid-Afrika, maar … Lees voort
Die taal van geheime liefde: 2.Verlange
Allenig moet ek bed toe gaan dis donker in die gang en ekke kan vir niemand se hoe ek na jou verlang…..
Ouma se bababoek. brief 5: werk of tuisbly en kind grootmaak?
Liewe Leanie, Annika en Lientjie Sjoe, ek het omtrent lanklaas geskryf. My tyd is darem nou weer my eie en ek wil graag vandag praat oor iets wat vir my baie belangrik is. Julle het nou seker al agtergekom dat … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
9 Kommentaar
Hang-over
Hier sit ek nou- met ‘n hang-over. Nee, ek drink mos net koeldrank, onthou! Volgens die outjies by Merino het ek mos nie alkohol nodig nie. Wel ek het dit ook nie nodig om ‘n hang-over te kry nie! Die … Lees voort
Die prinses en haar waternimfe
Dis Saterdagoggend, 2 April. Die groot dag het aangebreek, en dis tyd vir sjampanje ontbyt by Mozarts. ( dis nou na die heerlike aandete by Merino Grill die vorige aand en die kuiertjie daarna by Jacks tot 2 vm). Dit … Lees voort
Skuldig!!!
Hier sit ek nou op die Maandagogggend en EK HET NIE TYD NIE!!! Met ‘n troue oor 5 dae en DUISENDE goeters wat nog gedoen moet word, het hierdie ma allemins tyd om voor die rekenaar te sit en speel. … Lees voort
Ma se seksboek. brief 27 Bestellings
Liewe lesers Baie dankie dat julle saam met my hierdie boekie deurgewerk het. Dis deur julle inspirasie dat ek sover gekom het om dit te druk en uit te gee. Die boekie is nog nog nie by boekwinkels beskikbaar nie, … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
Sondagaand….blues? Of nie?
Vannaand is dit weer Sondagaand. Die kombuisvloer is toe onder berge wasgoed ( 3 strandplekke s’n sowel as ons eie huis s’n) en die wasmasjien grom-grom reelmatig- hy is reeds besig met sy tweede bondel. En tog is die blues … Lees voort
Posted in Seestories
5 Kommentaar
Die storie van Rus ‘n Bietjie
Van al die huisies op L’Agulhas, is Rus ‘n Bietjie seker een van die oudste. Soos dit vir ons lyk is hy in so 1938 gebou. Die ou huisie het uit 2 vertrekke bestaan en ‘n buitetoilet ( ‘n emmertoilet), … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
10 Kommentaar
Sondag afskeid
Dis Sondagaand, blues tyd, en vandag sit ons met harte in ons keel, maar tog ook nie. Daar is ‘n tyd vir elkeen van ons om afskeid te neem van geliefdes, van die lewe, en voort te gaan hemel toe, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.