Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Kraterstorie vir vrouedag

Na aanleiding van Toortsie wat van die tee vergeet het, en Maankind wat sê dat ons meer moet lag, gou-gou hierdie storietjie van my my goeie vriendin, Elise. Nou kyk, Elize is die fynste en mooiste mensie denkbaar , intelligent, … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 4 Kommentaar

Overberg, storiewerf, bederf-bederf!

Audrey Blignault, Con de Villiers, Wilma Stockenstrom, Uys Krige, MER, Sannie Uys, Petra Muller, Ian Smit, Marlee Tesselaar, Chanette Paul, Petrovna Metelerkamp, Trisa Hugo, Frieda de Villiers, Ernie Mellet, Johan Kotze……..En nou herinner Maankind (Trisa Hugo) my aan nog twee: … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | 21 Kommentaar

Ouma se bababoek. brief 12: Taalontwikkeling en Stimulasie

Liewe Leanie, Annika en Lientjie Sjoe, ek het rerig lanklaas geskryf- het mos intussen by daardie twee dierbare goedjies gekuier en die voorreg gehad om hulle vas te hou. Dit was wonderlik en ek en Oupa verlang sommer baie na hulle! … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 8 Kommentaar

Krater 8: Ons, die dominee en die kombuisvloer

Eendag,  so 22 jaar gelede, het ons Bredasdorp toe getrek en ‘n mooi ou huis hier gekoop. Die gaar novilon in die kombuis moes vervang word- met teëls, het ons in ons wysheid gedink, want my man se werk het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., kraters en ander skandes (humor) | 11 Kommentaar

Die deurmekaar tale van kleur

Dis aand en ek het vir ‘n verandering die laptop. Aha, nou kan ek mos blog!!! Moenie glo nie, dis reeds amper 9 uur, en ek sit al van 4 uur af hier en lees. Ek lees op oor restourante, … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels | 11 Kommentaar

Terug , af, aarde toe

Hier sit ek nou vir die soveelste keer voor my blog. Ek moet skryf- ma se bababoek( ek het voorafal ‘n paar goed geskryf, maar moet net eers die ou goed lees om in voeling te kom). treinstories- ek het … Lees voort

Posted in idioomstories | 8 Kommentaar

wanneer is ons kommin????

Ai, OLGA het mos vir my huiswerk gegee: ek moet nou vertel hoe commin ek is. Maar ek glo mos nou nie eintlik ek is commin nie, ne! Of is ek? O gaats, ja. Ek is mos mal oor my … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 13 Kommentaar

Die eensame koning

Eendag, lank gelede, so vanaf, 1845 af, was daar ‘n klein prinsie. Die arme prinsie se pa was natuurlik die koning van die land, Bavaria, en baie besig. Hy  het nie gedink kindersgrootmaak is deel van ‘n koning se pligte nie, daarvoor … Lees voort

Posted in Euro-trip, feeverhale en ander stories | 9 Kommentaar

Turkısh Delıght

Merhaba arkadaşlar! So vlieg ons toe ewe hartseer terug SA toe, en land in Istanboel!  Wat ‘n belewenis! Dit het so gebeur: Toe ons so twaalfuur die nag in Istanboel moes oorklim, deel hulle ons mee dat die vulkaan se … Lees voort

Posted in Euro-trip | 12 Kommentaar

Deutsche Erlebnis

Guten Tag, meine Freunde!  Ich komm nur von Deutchland. Wir waren 2 Tagen bei unsere Vreunde in Munchen . Sie waren wunderbar freundlich. Sie haben uns nach die Marienplatz genommen. Da klommen wir ein”tower”, st Peter “tower”. Wir gingen auch nach die … Lees voort

Posted in Euro-trip | 11 Kommentaar

Van Gogh, Rembrandt en Seegogga

Hoi! Ag. wat een leuke dag ! Gister hebben we naar Vincent van Gogh’s museum gegaan. Wat mooi! Ik zie zijn kleure- erg vreemd en mooi. Zij schilderijen ziet daar heel modern uit. Helemaal te modern voor zijn tijd. Ik lees zijn … Lees voort

Posted in Euro-trip | 3 Kommentaar

Blogging in Holland

Hallo Liewe lesers, Hier ‘s ek weer met my rooi rok voor jul deur ! Air Turkey is….Turks! Alle aankondigings is in Turks en hulle Engelse aankondigings is ….Grieks. Die lugwaardinnetjies is pragtig, die kos absoluut heerlik en die beenspasie min. … Lees voort

Posted in Euro-trip | 19 Kommentaar

bye bye for now

Na jare se wens, maande se dink en beplan en nou op die nippertjie reelings, het die tyd uiteindelik( te gou?) aangebreek en is dit hier: Ons oorsese trippie. Donderdag, DV, klim ons op daardie vliegtuig, dws as die berge … Lees voort

Posted in Euro-trip | 7 Kommentaar

Ouma se bababoek. brief 11: Sirkels en spirale

Liewe Leanie, Annika en Lientjie In die LION KING sing hulle mos oor die circle of life en ek dink deesdae baie daaraan. Dis vir my so of byna alles in die lewe uit sirkels bestaan. Is dit waarom ons praat … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 7 Kommentaar

At 22 Die taal van depressie

Soos Klippie, soos Girl van die Suburbs en soos baie ander mense, was ek ook eenmaal, lank gelede baie nou betrokke by iemand met depressie. Dis genoeg om jou self depressief te maak, want jy is magteloos teen soveel hartseer. … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Vertelling: Die Juffrou en John | 6 Kommentaar

Wat? Rule the world???

Om te blog of nie? Ek is maar ‘n klein bloggertjie. In vergelyking met ander bloggers het ek maar min rooi kolletjies. Daar is nog steeds nie ‘n kolletjie in Frankryk nie, en ek wil so graag daar ‘n kolletjie … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 11 Kommentaar

Twee is beter as een

Ek het dikwels oumas en oupas hoor gesels oor hulle kleinkinders en hoe lief hulle vir hulle is. Kon nooit lekker verstaan hoekom nie. Nou weet ek nog steeds nie hoe dit werk nie- ek is mos nie die tweetjies … Lees voort

Posted in idioomstories | 6 Kommentaar

Ouma se bababoek . Brief 10. Babas en dokters

Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek is eintlik nog heeltyd besig met basiese uitgangspunte. Het glad nie geweet daar is so baie nie! Vandag wil ek praat oor babas, dokters en medisyne. ‘n Babatjie het mos die manier om sommer vinnig … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 5 Kommentaar

KRATER 7: Ander kraters wat ek ken……

Ag, wat sal ek nou se? Lag ek vir die kraters wat ek teekom?? Ja natuurlik! Sien ek dus neer op hulle? Nee, glad nie! Maar die lewe is so ernstig en so ‘n kratertjie of twee kikker mos mens se … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 12 Kommentaar

Ouma se bababoek, brief 9. Geloof

Liewe Leanie, Annika En Lienkie Ek was nog eintlik besig met kerngedagtes, toe kom die tweelinkie al, en moes ek gou eers ‘n paar praktiese tips uitdeel. Maar nou is dit tyd om terug te kom na die grootste kernwaarheid: … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | 12 Kommentaar