-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 728 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Briefie aan ‘n Bloggie
Liewe Bloggie, Ek verlang vannaand na jou. Ek het so uitgesien na ons twee se tydjie saam, en noudat ek hier by jou sit, is my hande lam, my brein suf en my wil min. Ek het my voorgeneem om … Lees voort
Ouma se bababoek brief 15 :’n Spesiale slaapliedjie
Liewe Kinders en alle mammas wat hier lees Ek kry deesdae baie “searches” oor babaliedjies of oumaliedjies. Wel, soos julle eintlik al weet, HET ons so ‘n liedjie, ‘n baie spesiale liedjie, want dit ons familie se eie liedjie! Dit … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
16 Kommentaar
blogverslawing?
Wag ek loer net gou het nie nou tyd nie anders werk dag nie uit nie…….. ‘n halfuur later – ek lees nog sterk! Herriemerrie, Maankind, Toortsie, Olga, Son Ook ander waar ek baie uitkom. TV het krag verloor selfs Boek kom … Lees voort
sometimes
Sometimes on a warm summer’s night when the moon is full and the stars are bright, I remember… and I wonder: on this cold winter’s night when the clouds are dense and snow falls white – do you remember too? A time of … Lees voort
Aandag alle gomvervaardigers, alle produkeienaars en vervaardigers en alle winkeliers wat nog pryse op produkte plak (die taal van frustrasie?)
Weet julle nou nog nie dat daardie konfyt, grondboontjiebotter, mayonaise en whatever se botteltjie weer gebruik gaan word nie? Het julle nog nooit gehoor van ‘recycling’ nie? Het julle nog nooit in ‘n tuisbedryf iets in so ‘n herwinne botteltjie gekoop … Lees voort
soveel dae, soveel dinge: the spices of life
Ek weet ek moenie hier sit en rondlees nie, ek moet werk! Blogtyd is eintlik verby vir my, ek wat soveel dinge het om te doen. Maar ai, dis half twaalf. (give me a break!) Ons restourant is verkoop( jippieee!), … Lees voort
Posted in idioomstories
4 Kommentaar
Vrydagaand by Pelicans en Parrie
Ek sit nou hier op die hawe met my glas wyn en wag vir my perlemoen. Die lig blink op die water en die bootjies is kleurvol. Die vuur brand gesellig en die geur van gebraaide vis en see is … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
8 Kommentaar
Tameletjie is lekker
Vir Tamaletjie resepte: Onderaan hierdie blog verskyn daar 3 resepte, twee baie eenvoudig, die ander een van Leipoldt. Klik ook op die hier op Reseppie vir die lus vir lekker maklike ander lekkers. Maar nou eers die bloggie! Aartappelpastei( ek … Lees voort
iets opwindends 2: die bottel wyn
Soos julle seker al agtergekom het, is ek antiek. En in in die antieke tyd toe ek op universiteit was, was daar antieke reëls: Eerstejaars moes saans 8 nm in die koshuis wees, en naweekaande moes almal, seniors inkluis, 12 … Lees voort
nuwe jaar, nuwe dinge, nuwe lewe
So vrolik soos ons die nuwe jaar ingewag het, so diep het ek reeds in hom ingeval. Ons restourant is toe, die finansies beroerd en die werk skaars. Die huishulp het nie opgedaag nie( sy weet dit nog nie, maar … Lees voort
Iets opwindends nr 1: joolblad eskapades
Ek dag ek is klaar vir die jaar, maar Maankind en Xena het my aan die dink gesit. As ek so na my pa se interessante stories gesit en luister het, het ek altyd gedink dat my lewe maar vervelig … Lees voort
Dit is Vakansietyd
Ek kyk vanoggend met ‘n skok na my bloggie. Vir die eerste keer vandat ek begin het, is hy nie eers op die lys topblogs nie. Hy het onder verdwyn, afgeval en weg. Ag nee! Een rede is seker omdat … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
9 Kommentaar
sewe sondes
Son het ‘n vreeslike opdrag uitgedeel. Ek moet bieg oor 7 sondes en skandes.Ag, dankie tog ek hoef net 7 te noem. Ek dink nie ek kan al my groot sondes hier noem nie, dis te darem te veel gevra…. 1. Die … Lees voort
snaakse searches
Nee, kyk, ‘n mens moet tog nooit die fout maak om te veel van jouself te dink nie! Ek is eintlik heeltemal te besig om te blog, maar het darem nou gou-gou na my site stats gaan kyk- lees iemand … Lees voort
Kraterstorie? Daar’s ‘n slang in die gras!
Ek weet nie of hierdie ‘n kraterstorie is nie, maar dis wel ‘n idioomstorie – ek tag my sommer self. Lank gelede het ek hier op my blog vertel van Rus ‘n Bietjie, ons eendeur vakansiehuisie op L’Agulhas. Nouja, Rus ‘n … Lees voort
ouma se bababoek. Brief 14: Positiewe dissipline
Liewe Kinders Ag, dit was so lekker om die tweelingetjie hier te hê. Hulle is mos nou 7 maande oud en die vriendelikheid vanself! Opvallend was dit veral hoe die een outjie heeltyd gekyk het wat mense se reaksie is! Toe … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
15 Kommentaar
idioomspeletjie
Hoe lyk dit? is dit nie al lankal tyd vir ‘n speletjie nie? Ek kom mos gister agter dat baie van my bloggies idiome of uitdrukkings as opskrifte het, bv ‘n oulap se rooi maak mooi, Daar’s’n skroef los, Voor in … Lees voort
Posted in idioomstories
20 Kommentaar
Aller Abshied ist schwer.
Dit val my vannaand weer op dat baie van my blogs idiome as name het. Waar kom dit vandaan? Is dit die lang lys idiomatiese uitdrukkings dat ons altyd op skool moes leer? Nou is dit so dat as iets … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
6 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.