blogverslawing?

Wag ek loer net gou

het nie nou tyd nie

anders werk dag nie uit nie……..

‘n halfuur later –

ek lees nog sterk!

Herriemerrie,

Maankind,

Toortsie,

Olga,

Son

Ook ander waar ek baie uitkom.

TV het krag verloor

selfs Boek kom flouerig voor

dis nou Blogland vir my!

Wag- ek’t baie werk!

Kom nou, Krap! Wees sterk!

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

8 Responses to blogverslawing?

  1. MaanKind sê:

    Halllloooo, sodra ek notification of my BB kry, hardloop ek ook gou rekenaar tioe om te kom lees. Net gou, Okei?

  2. Toortsie sê:

    Seegogga….. hoekom voel dit dan nou so bekend???? 😉

  3. Son sê:

    Sal ons ‘n “Bloggers Anonymous” stig? 😆

  4. turksvy sê:

    Ek is trots om te se: ek was seriously verslaaf, maar ek’s heeltemal genees! 😆

  5. Die probleem is vir ‘n Bloggers anoniem, is dat ‘n mens dan die verslawing moet WIL opgee. Ek wil nog lank nie.

  6. staaltjies sê:

    ek is maar net so verslaaf, ek is nou nie so awesome skrywer soos julle nie maar kan nie wag om julle blogs te lees nie , deesdae is ek nogal verslaaf aan youtube ook , om al die Hauls te kyk wat die mense in Uk en Amerika koop met hulle hobby goete en kry nogal awesome produkte daar 🙂

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s