-
Join 246 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 213 066 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
ouma se bababoek. Brief 14: Positiewe dissipline
Liewe Kinders Ag, dit was so lekker om die tweelingetjie hier te hê. Hulle is mos nou 7 maande oud en die vriendelikheid vanself! Opvallend was dit veral hoe die een outjie heeltyd gekyk het wat mense se reaksie is! Toe … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
15 Kommentaar
idioomspeletjie
Hoe lyk dit? is dit nie al lankal tyd vir ‘n speletjie nie? Ek kom mos gister agter dat baie van my bloggies idiome of uitdrukkings as opskrifte het, bv ‘n oulap se rooi maak mooi, Daar’s’n skroef los, Voor in … Lees voort
Posted in idioomstories
20 Kommentaar
Aller Abshied ist schwer.
Dit val my vannaand weer op dat baie van my blogs idiome as name het. Waar kom dit vandaan? Is dit die lang lys idiomatiese uitdrukkings dat ons altyd op skool moes leer? Nou is dit so dat as iets … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
6 Kommentaar
for the love of money
Sing jy van blomme, of sing jy van geld? Nee, nee, nooit nie van geld! Nee, nee, nooit nie van geld!”Leon het mos oos vroeg vanjaar hieroor geskryf> Wel, dit was seker in die goeie ou dae, toe ons seker … Lees voort
Help!!!!!
Waar is my bloggie? wat het gebeur???? is ek gedelete???? Het WordPress ‘n aksie teen my????? WAT GAAN AAN???? Skielik kry ek geen e-mail van my nuwe inskrywings nie, ook nie van die comments by my inskrywing nie. Het julle … Lees voort
Krater 11: Hoogmoed kom tot ‘n val
Ag nee-wat! Die lewe is deesdae heeltemal te ernstig! Dit tyd vir ‘n kraterstorie! In my jong dae het ons taalonderwyseresse mos nog NAGESIEN: Duisende boeke-taalwerkboeke, opstelboeke, voorgeskrewe vrae-boeke, toetsboeke,……. So stap hierdie jong juffroutjie met haar wit minirokkie eendag … Lees voort
‘n Oulap se rooi maak mooi!!!
Ai, ek is nie goed met statistiek nie, maar vannaand toe ek na my rooi kolletjies kyk( neeeee, dis nie puisies nie, ook nie masels , bytplekke of uitslag nie- dis die kolletjies op my plat aardbolletjie!), sien ek iets … Lees voort
Posted in idioomstories
10 Kommentaar
maslow op ‘n sondagaand…
Dis Sondagaand, blues-tyd en ek sit hier, doodmoeg, voor my blog. Ek moet skryf- ouma se bababoek, motoriese ontwikkeling, maar die krag en lus ontbreek. Ek wil graag ‘n gediggie opsit, ‘n paar maande gelede geskryf, maar dis te persoonlik. … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
3 Kommentaar
Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!!!
“Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!” So het ons as studente dikwels vir mekaar gesê, gewoonlik as daar iets lekkers op die spel was, bv lentedag in die middel van ‘n toetsreeks, of ‘n uitnodiging na ‘n … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
5 Kommentaar
Die taal van blog
So ongemerk, sonder dat ek dit self agtergekom het, het Seegogga verjaar! Ja, dis net so mooi ‘n jaar en ‘n week gelede dat ek my eerste nederige bloginskrywing gemaak het. In hierdie jaar het so baie gebeur! Ek het … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
15 Kommentaar
voor in die wapad brand ‘n lig
Wel, as ‘n mens heeltemal korrek wil wees, kry ‘n mens eers hierdie lig en dan eers kom die wapad- hierdie liggie hierbo is immers op die Suidpunt van Afrika, daar waar alles begin . Maar kom ons wees maar … Lees voort
My Overberg in die lente
By gebrek aan woorde; PRENTE. Die eerste foto is sommer by die see voor Rus ‘n Bietjie ons strandhuisie met soldatepoel in voorgrond, die ander foto’s is sommer op ons gewone pad Kaap toe- ons hoef nie te gaan soek … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld.
11 Kommentaar
Ouma se bababoek. Brief 13 Jou baba en die ongelooflike waarde van musiek
Liewe Kinders Ai, waar is die dae toe julle gedans het op Enkeling se musiek? Julle was kleuters en het presies gedoen het wat die liedjie gesê het: rug gedraai, onderstebo, ens. Annika, jy kon skaars alleen sit, toe wieg jy … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
Tagged baba, babaliedjies, babamusiek, breinontwikkeling, intelligensie, klassieke musiek, musie
4 Kommentaar
Showtime! ( ‘n Week na: The show must go on)
‘Een hunters extreme asb?” “Hier’s hy. R 20” “2 Poncho’s asb!” “Right! R36″ Ag, tannie, hou maar die kleingeld!” Ek neem die twee tweerandstukke en kap dit so tweekeer op die barcounter soos ‘n pro. Dis wat mens moet doen as jy ‘n … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
3 Kommentaar
The show must go on
Maankind was weg, want sy’s siek en ek’s weg, want ek WERK!!! Dit het so gekom: Eendag onverwags, net na ek en my motor wonderbaarlik veilig in die Kaap gekom het, tref ‘n groot terugslag ons gesin, my man land … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
15 Kommentaar
12 bottels water, 5 engele, ens. (deel 2)
Ek het in die vorige skrywe vertel van my besonderse rit Kaap toe ( klik hier om deel 1 te lees), maar die storie se stertjie moet ek darem bysit, veral gedagtig aan een van die onlangse blogs waar Toortsie … Lees voort
Posted in engele op my paaie, Los opdrifsels
11 Kommentaar
12 bottels water, 5 engele op wiele en nog een daar erens bo. ( Deel 1)
Iemand het lank gelede eenkeer vir my ma gese dat sy nie oor my bekommerd hoef te wees nie. Ek het ‘n buitengewone goeie beskermengel en sy werk nog oortyd ook. Dat ek nie lank gelede al iets ernstigs oorgekom … Lees voort
Posted in engele op my paaie, Los opdrifsels
13 Kommentaar
Krater- of nie? Macaroni jou doring!
Paleishuis, my klein tuisbesigheidjie, is ‘n raamplek en kunsgalerytjie. Vroeer jare het ek hom woes bemark. My man het by ‘n firma gewerk wat soms uitgelese oorsese kliente gehad het. So kom daar een aand, so 6.30nm twee baie belangrike … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.