Tag Archives: HAPPY DAYS

Goue Vroue hou partytjie op Rebus

Seegogga sloeg die trappies uit na haar bont stoepie toe. Sy vryf Blommetjie se bont kop in die verbygaan. Jy het ‘n bietjie optouch nodig, dink sy. Sy was lanklaas in haar lewe so moeg. Sy val byna letterlik in … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein, Vertelling: Die Juffrou en Lawrence | Tagged , | 5 Kommentaar