Category Archives: Los opdrifsels

Om te blog is ‘n bonus !  

    Verlede keer het ek vertel van Toortsie (  https://toortsie.com/  ) en Seegogga(  https://seegogga.com/  ) wat jare gelede al begin blog het en nou al saam met ander bloggers lekker tong-in-die kies stories skryf en ook in hulle eie … Lees voort

Posted in blogspeletjie diegroen giggelbus, die tale wat ons praat, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 9 Kommentaar

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?

So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te skryf soos in die ou dae toe … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , | 23 Kommentaar

Rebusfontein, Bredasdorp en ‘n avontuur of twee

  Liewe lesers, kom klim vandag saam met my op die giggelgroenbus. Ons gaan ‘n bietjie toer! Ja, expect the unexpected! Ons reis deur die land van Noord na Suid, vind sommer uit van die besienswaardighede daar waar ons stop, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, Overberg, rhebusfontein | Tagged | 5 Kommentaar

Wie is jy om te kla?

Kla, kla, kla. Deur die jare het die klagtes net al hoe meer en al hoe erger geword, voel dit my. Mense is ongelukkig oor hulle werk, hulle gebrek aan geld, die regering, die regstellende aksie en BEE, die skeidsregter … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat, Los opdrifsels | Tagged , , | 16 Kommentaar

SUIDERNUUS en ek.

30 Jaar gelede het ek as  voortvarende groentjie by SUIDERNUUS ingestap. Ons het sopas van Pretoria af hierheen getrek, en ek het gedink dat ek dalk ‘n vryskut verslaggewer kan word. Jannie Marais, destyds eienaar en redakteur, het, gaaf soos … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Overberg | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Die Skaalmodel deur Anneli Groenewald : ‘n Boekbespreking

Die skaalmodel deur Anneli Groenewald was die debuutwenner in die NB-Uitgewers se GROOT Afrikaanse Romanwedstyd 2015, en met reg so. In die roman word Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Skeepswrakmuseum op Bredasdorp, deur lede van die plaaslike publiek van … Lees voort

Posted in Boeke en flieks, Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , | 7 Kommentaar

Lockdown moedersdag

2020 is beslis ‘n jaar van eerstes. Wie sou in sy wildste drome ‘n grendeltyd vir 2020 kon uitdink? Het enigeen van julle al voorheen ooit so ‘n lockdown beleef? Aanvanklik het ons dit positief met allerlei vrolike idees aangepak. … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | Tagged , , , | 12 Kommentaar

Boere-sushi – iets nuuts

Op hierdie foto sien jy ons eerste poging boeresushi. Daar is brood- sowel as pap- sushi, en sommige goedjies soos agurkies is sommer sonder ‘n stysel bedekking geplaas want dit kan ook met of sonder ‘n sousie met stokkies geeet … Lees voort

Posted in Kossies vir 'n seegogga en ander resepte, Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Die UPSIDE van die DOWNSIDE van LOCKDOWN

3 weke van LOCKDOWN! Wie sou dit ooit kon dink? En aangesien ons nou mos moes dink aan iets waarin ons nooit ons kon indink nie, dink ons nou sommer ook aan ander goed waaraan ons nooit sou gedink het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg | 19 Kommentaar

Love comes softly deur Janette Oke, uitgegee deur Bethany House Publishers, beskikbaar by Cum Boeke

Hierdie klassieke boek is as volg beskryf deur my dogter, wat dit gelees en geniet het. Marty en Clem is pasgetroud. Hulle is op pad na die ( wilde) Weste om ‘n nuwe tuiste te skep. ‘n Fratsongeluk laat Marty … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 19 Kommentaar