Category Archives: idioomstories

Krater 11: Hoogmoed kom tot ‘n val

Ag nee-wat! Die lewe is deesdae heeltemal te ernstig! Dit tyd vir ‘n kraterstorie! In my jong dae het ons taalonderwyseresse mos nog NAGESIEN: Duisende boeke-taalwerkboeke, opstelboeke, voorgeskrewe vrae-boeke, toetsboeke,……. So stap hierdie jong juffroutjie met haar wit minirokkie eendag … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, skoolstories | 4 Kommentaar

‘n Oulap se rooi maak mooi!!!

Ai, ek is nie goed met statistiek nie, maar vannaand toe ek na my rooi kolletjies kyk( neeeee, dis nie puisies nie, ook nie masels , bytplekke of uitslag nie- dis die kolletjies op my plat aardbolletjie!), sien ek iets … Lees voort

Posted in idioomstories | 10 Kommentaar

Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!!!

“Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!” So het ons as studente dikwels vir mekaar gesê, gewoonlik as daar iets lekkers op die spel was, bv lentedag in die middel van ‘n toetsreeks, of ‘n uitnodiging na ‘n lekker … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 5 Kommentaar

voor in die wapad brand ‘n lig

Wel, as ‘n mens heeltemal korrek wil wees, kry ‘n mens eers hierdie lig en dan eers kom die wapad- hierdie liggie hierbo is immers op die Suidpunt van Afrika, daar waar alles begin . Maar kom ons wees maar … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Los opdrifsels, Seestories | 12 Kommentaar

Showtime! ( ‘n Week na: The show must go on)

‘Een hunters extreme asb?” “Hier’s hy. R 20” “2 Poncho’s asb!” “Right! R36″ Ag, tannie, hou maar die kleingeld!” Ek neem die twee tweerandstukke en kap dit so tweekeer op die barcounter soos ‘n pro. Dis wat mens moet doen as jy ‘n … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 3 Kommentaar

The show must go on

Maankind was weg, want sy’s siek en ek’s weg, want ek WERK!!! Dit het so gekom: Eendag onverwags, net na ek en my motor wonderbaarlik veilig in die Kaap gekom het, tref ‘n  groot terugslag ons gesin, my man land … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 15 Kommentaar

Terug , af, aarde toe

Hier sit ek nou vir die soveelste keer voor my blog. Ek moet skryf- ma se bababoek( ek het voorafal ‘n paar goed geskryf, maar moet net eers die ou goed lees om in voeling te kom). treinstories- ek het … Lees voort

Posted in idioomstories | 8 Kommentaar

Twee is beter as een

Ek het dikwels oumas en oupas hoor gesels oor hulle kleinkinders en hoe lief hulle vir hulle is. Kon nooit lekker verstaan hoekom nie. Nou weet ek nog steeds nie hoe dit werk nie- ek is mos nie die tweetjies … Lees voort

Posted in idioomstories | 6 Kommentaar

KRATER 3 Beauty is painful

Tog snaaks hoe fyngevoelig ‘n mens is as jy jonk en nog meer onseker van jouself is. Die dinge wat jy nou goed kan hanteer, was dikwels “Major issues” vir jou as jongmens. Krater maak bv. (Die teenoorgestelde is ook … Lees voort

Posted in brilsielkunde, idioomstories, kraters en ander skandes (humor) | 22 Kommentaar

PAY IT FORWARD

Nou ja, blykbaar het Son dit begin, en Toortsie dit voortgesit: die Pay it forward speletjie. Dit werk so: Son belowe om iets wat sy self gemaak het, te stuur aan die eerste 5 persone wat reageer. Toortsie is die … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 8 Kommentaar