Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Oor die liefde, die wyn en die inspirasie

As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Lees voort →

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Lewer kommentaar

Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging

Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

VERPLAASTE SKULD

 Wie se skuld is dit? As daar iets verkeerd gebeur, is dit een van die eerste vrae wat by ‘n mens opkom. Iets of iemand moet die skuld dra! Nou het Herriemerrie vanoggend so mooi daaroor geskryf. Vandat rekenaars die … Lees voort →

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Toortsie se liggie aan die Suidpunt

Hier op die onderste punt van Afrika is lig! Vir ons wat hier woon, ‘n wonderlike gerusstelling om saans sy lig so te sien flits oor die see. Kyk gerus hoe mooi Toortsie oor hom skryf. Behalwe dat sy liggie  deel … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 14 Kommentaar

Seerowers (DEEL 5)

Hierdie is die tweede laaste deel van die storie. Om dit van die begin af te lees, klik hier. X en vriend was die diepseeduikers wat ‘n skeepswrak vol tin in Struisbaai se baai ontdek het.  Oom  Fagan en oom … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 16 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 24: Liefde en respek

Liewe Kinders Daar is nog duisende goed waaroor gepraat en geskryf kan word, maar miskien moet ek nou eers hier stop. Kom gesels gerus as daar iets is waaroor jy wonder. Die hoofsaak van al hierdie hierdie dinge is liefde en … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 15 Kommentaar

Seerowers!(deel 4)

( Hierdie is deel 4 van die storie. Klik hier om van die begin af te lees.) Nouja, ek het laas vertel hoe die twee ou karnallies, oom Fagan en oom D hulle lyf seerower gehou het. Oom D het … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 23: Swanger?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Maar se nou net? Wat as julle te ver gaan? Wat as julle swanger raak voor julle getroud is? Wat as? Een van die redes hoekom ek hierdie briefies geskryf het , is om julle voor … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 10 Kommentaar

SEEROWERS! ( DEEL 3)

Hierdie is deel 3 van die storie. Klik hier om vanaf deel 1 te lees. X, die diepseeduiker , was ‘n baie interessante man. As kaptein van die Suid Afrikaanse Olimpiese diepsee duikspan in die dae voordat Suid Afrika uit … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 22: Imagoterapie

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ek het gister gepraat hoe elke soort mens, die introvert( die skilpad) sowel as die ekstrovert(die donderstorm) moet aanpas om kommunikasie ( en vrede!) te probeer bewerkstellig. Daar is tegnieke wat kommunikasie bevorder. Die eerste … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 21: Konflik

Liewe Kinders Ai, tog, ek dog ek is klaar met die boek, maar toe ek gisteraand vir Lienkie so hoor stry oor die foon, besef ek dat daar nog ‘n belangrike saak is, nl konflikhantering. ‘n Ou en ‘n meisie … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Seerowers! (Deel 2)

( Hierdie is deel 2 van die storie. Klik her om van deel 1 af te lees) Nouja, ek het mos laas vertel hoe oom Fagan, die ou platjie, ‘n tinstaaf ‘gesteel’ het by die seerowers, diepseeduiker X en kollega, … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 8 Kommentaar

Seerowers!(deel 1)

Die see hier by Kaap Agulhas, hier by die Suidpunt van Afrika, is seker een van die gevaarlikste stukkies see in Suid Afrika. Dit word nie verniet ” die begraafplaas van die skepe” genoem nie. En waar daar skeepswrakke is, … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 23 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 20: Hoe ver?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle wonder seker waarom ek nou in soveel detail beskryf wat julle eintlik eers moet uitvind in die huwelik?  Wel, gedagtig aan al die ‘moes’ troues deur die eeue, help dit nie om met oogklappe … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

Vurige Suid Afrikaners

Toortsie en Olga  het nou ‘n ding hier beet, wat my nou weer aan ons vorige opdrag herinner: VUUR. Daar is nog ‘n ding waaroor ons nog nie geskryf het nie: Vurige Suid Afrikaners. Kyk, ons is mos al die … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat | 5 Kommentaar

VUUR

 ” Dis die vrolike vlam wat klap en kraak en swaarkry tot lekkerkry maak en die werk met lekkerkry klaar kry” (of so-iets) jare gelede deur Langenhoven geskryf. Ongelukkig le my Versamelde Werke nou ver hiervandaan en moet ek op … Lees voort →

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring

Liewe Leanie, Annika en Lientjie Nouja, dit het tyd geword dat ons praat oor die vroulike seksuele ervaring……………………………………………………………………………..teks verwyder -in die boek volledig beskikbaar Daar is meer as een soort orgasme. Die vaginale orgasme is……………………………………………………………………………………………….teks verwyder -in die boek volledig … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 5 Kommentaar

LIFE GOES ON

LIFE GOES ON … Certain stages in life are pain long stretched droughts without rain barren earth beneath the rock only the bones of an animal  a withered flower the memories of a lost love. And yearning, yearning one dwells … Lees voort →

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), idioomstories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Boek 18: Die manlike ego

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Miskien moet ons nou eers ‘n bietjie gesels oor die manlike ego. Ai, toggie die ego!  Aan die een kant is hy so verseker van homself, aan die anderkant kry die ego so maklik seer.  … Lees voort →

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Alle paaie gaan na Kaapstad

Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer … Lees voort →

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Los opdrifsels | 20 Kommentaar