Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Ma se seksboek. Brief 24: Liefde en respek

Liewe Kinders Daar is nog duisende goed waaroor gepraat en geskryf kan word, maar miskien moet ek nou eers hier stop. Kom gesels gerus as daar iets is waaroor jy wonder. Die hoofsaak van al hierdie hierdie dinge is liefde en … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 15 Kommentaar

Seerowers!(deel 4)

( Hierdie is deel 4 van die storie. Klik hier om van die begin af te lees.) Nouja, ek het laas vertel hoe die twee ou karnallies, oom Fagan en oom D hulle lyf seerower gehou het. Oom D het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 23: Swanger?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Maar se nou net? Wat as julle te ver gaan? Wat as julle swanger raak voor julle getroud is? Wat as? Een van die redes hoekom ek hierdie briefies geskryf het , is om julle voor … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 10 Kommentaar

SEEROWERS! ( DEEL 3)

Hierdie is deel 3 van die storie. Klik hier om vanaf deel 1 te lees. X, die diepseeduiker , was ‘n baie interessante man. As kaptein van die Suid Afrikaanse Olimpiese diepsee duikspan in die dae voordat Suid Afrika uit … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 22: Imagoterapie

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ek het gister gepraat hoe elke soort mens, die introvert( die skilpad) sowel as die ekstrovert(die donderstorm) moet aanpas om kommunikasie ( en vrede!) te probeer bewerkstellig. Daar is tegnieke wat kommunikasie bevorder. Die eerste … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 21: Konflik

Liewe Kinders Ai, tog, ek dog ek is klaar met die boek, maar toe ek gisteraand vir Lienkie so hoor stry oor die foon, besef ek dat daar nog ‘n belangrike saak is, nl konflikhantering. ‘n Ou en ‘n meisie … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Seerowers! (Deel 2)

( Hierdie is deel 2 van die storie. Klik her om van deel 1 af te lees) Nouja, ek het mos laas vertel hoe oom Fagan, die ou platjie, ‘n tinstaaf ‘gesteel’ het by die seerowers, diepseeduiker X en kollega, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 8 Kommentaar

Seerowers!(deel 1)

Die see hier by Kaap Agulhas, hier by die Suidpunt van Afrika, is seker een van die gevaarlikste stukkies see in Suid Afrika. Dit word nie verniet ” die begraafplaas van die skepe” genoem nie. En waar daar skeepswrakke is, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 23 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 20: Hoe ver?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle wonder seker waarom ek nou in soveel detail beskryf wat julle eintlik eers moet uitvind in die huwelik?  Wel, gedagtig aan al die ‘moes’ troues deur die eeue, help dit nie om met oogklappe … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

Vurige Suid Afrikaners

Toortsie en Olga  het nou ‘n ding hier beet, wat my nou weer aan ons vorige opdrag herinner: VUUR. Daar is nog ‘n ding waaroor ons nog nie geskryf het nie: Vurige Suid Afrikaners. Kyk, ons is mos al die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat | 5 Kommentaar

VUUR

 ” Dis die vrolike vlam wat klap en kraak en swaarkry tot lekkerkry maak en die werk met lekkerkry klaar kry” (of so-iets) jare gelede deur Langenhoven geskryf. Ongelukkig le my Versamelde Werke nou ver hiervandaan en moet ek op … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 19: Vroulike seksuele ervaring

Liewe Leanie, Annika en Lientjie Nouja, dit het tyd geword dat ons praat oor die vroulike seksuele ervaring……………………………………………………………………………..teks verwyder -in die boek volledig beskikbaar Daar is meer as een soort orgasme. Die vaginale orgasme is……………………………………………………………………………………………….teks verwyder -in die boek volledig … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 5 Kommentaar

LIFE GOES ON

LIFE GOES ON … Certain stages in life are pain long stretched droughts without rain barren earth beneath the rock only the bones of an animal  a withered flower the memories of a lost love. And yearning, yearning one dwells … Lees voort

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), idioomstories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 4 Kommentaar

Ma se seksboek. Boek 18: Die manlike ego

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Miskien moet ons nou eers ‘n bietjie gesels oor die manlike ego. Ai, toggie die ego!  Aan die een kant is hy so verseker van homself, aan die anderkant kry die ego so maklik seer.  … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar

Alle paaie gaan na Kaapstad

Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Los opdrifsels | 20 Kommentaar

Ma se seksboek . Brief 17: Waarom wag?

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Kom ons kom ‘n bietjie terug na die fisiese verhouding tussen man en vrou.  As twee mense lief is vir mekaar, onwikkel die fisiese verhouding spontaan.  Kom ons veronderstel julle het vir julle ma geluister … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 8 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 16: Uitmaak

Liewe kinders Ek is baie lief vir julle. Ek sal so graag elkeen wil beskerm teen hartseer en graag wil he julle moet altyd so gelukkig wees met julle kerels soos julle nou is. Ek kan maar net bid. Maar … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 2 Kommentaar

Sondagaand blues

Dis Sondagaand. Dit reen al heeldag so triestig-triestig. Nou, noudat die boere oes. Gaan dit hulle benadeel? Is dit sleg of nie? Ons het die water so nodig- maar nou? In elk geval: Hier sit ek koud en triestig en het … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Ma se seksboek. Brief 15: Voels van verkeerde vere

Liewe Leanie, Annika en Lienkie Julle pa het my stukkie oor verhoudings en verstand gelees.  Hy het my op ‘n belangrike puntjie gewys. ‘n Jakkels verander van haar, maar nie van streke nie. Anders gestel: ‘n Voel verander van veer, … Lees voort

Posted in idioomstories, Ma se seksboek | Lewer kommentaar

Ma se seksboek . Brief 14: Geloof

Liewe Leanie, Annika en lienkie Dit bring ons by die volgende aspek: GELOOF. Julle gaan nou al drie vas uit. Bid vir God om vir julle die pad te wys – is dit die regte ou vir jou? Bid vir … Lees voort

Posted in Ma se seksboek | 4 Kommentaar