Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie” tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- vaalwit en stormagtig, potblou en kalm, en met onverwagste skatte! En dan het ons mos ook die Suidpunt van die ganse Afrika, hier op L’Agulhas.En ja, julle kan maar bietjie jaloers word- ons woon op ‘n wonderlike plek!
-
Join 248 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 186 243 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (34)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (50)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (32)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (5)
- kraters en ander skandes (humor) (27)
- Los opdrifsels (191)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (30)
- Seestories (46)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
krappie, ek kan dieselfde se. In tye van swaar reen soos nou, kan ek die rivier hard en duidelik hoor. In my bed. Die rivier is sowat 1km weg.
Lekker, Olga! Watter rivier? Ek het naby Vaalrivier grootgeword.
As ek 5 keer kon “like” druk, het ek!!
Dankie Toortsie! Ja kan natuurlik op die 5 sterrretjies onder die ding tik, dan word hulle geel!
Wyd, ja! Baie wyd!! Eendag…..
Asemgewend!
Ai, julle bloggers is almal dierbaar! Maak mens sommer lus om nog te blog!
Ek is mal oor die tweede foto.
Hallo Xena! Dis net buite Bredasorp geneem, in die somer ‘n “dooie” afge-oeste land, maar met die donkerblou reenwolke en die laatmiddagson daarop, omtower tot goud. Ek was self verbaas daaroor – moes dit net afneem.
Pragtig. Nee, wat, mooi bly mooi.