-
Join 249 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 211 237 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
positiwiteit blues op ‘n Sondagaand
Somtyds, as dit blues-tyd raak op ‘n Sondagaand, is dit swaar op positief te bly – oor my geldsituasie, oor die huis se instandhouding, oor die kinders se geluk, oor my sukses as moeder, oor my huwelik, oor die toekoms, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
Diepseeduik op die Suidpunt van Afrika.
My goeie vriend. Martin van der Merwe, is al jare lank duiker op Struisbaai en neem ook duikers uit om te gaan duik. Nou het Martin ‘n dvd gemaak van die lewe onder die water hier waar ons woon. Die … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged Agulhas, avontuur, diepseeduik, diving, onderwater video, ov erberg, sea, skuba diving
6 Kommentaar
‘n Jas vir ‘n leeftyd
Vandag verjaar my oudste dogter. Hoe het die tyd gevlieg? Sy het deur die jare van ‘n pragtige pap ou babatjie ontwikkel tot die pragtige volwasse vrou wat sy vandag is, mooi, kunstig, talentvol, netjies en georganiseerd, ‘n wonderlike moeder … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
10 Kommentaar
to write or not to write that is the question
Ek het vadag oor die radio gepraat oor my blog – niks om oor huis toe te skryf nie, dis sommer ons plaaslike stasie weer ek 3x per week ook soggens die nuus moet lees, alles vrywillig, maar dit het … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
24 Kommentaar
Reseppie vir die lus
As dit koud is, is mens mos lus! Lus vir soetgoed, warmmaakgoed, sommer net lus – in general! En in die afgelope tyd, toe ek so diep begin dink het oor die huwelik, die smarte van die lewe en al … Lees voort
The times they are a-changing
Nee, nognie. ek het nog nie verdwyn nie, nie heeltemal nie. My gedagtes is hier, hier by julle en my bloggie. Dis net: the times they are a-changin vir my. Terug van Holland, terug van my laaste kind se troue af en … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
9 Kommentaar
KONINGINNEDAG 2012
Maandag, 30 April, was Koninginnedag- ‘n dag van oranje, feesvier , pret en vryemark in Holland. Koninginnedag het geleidelik deur die jare ontstaan toe daar elke jaar op koningin Wilhelmina se verjaarsdag blomme aan haar oorhandig is en sy dan … Lees voort
Posted in Euro-trip, Los opdrifsels
15 Kommentaar
Keukenhof: Tiptoe through the Tulips
Keukenhof So lovely the colours so crispy the air I cannot help thinking you should have been there.
” Ze geitje, ze geitje!”
Ek lees nou so van Malomi safari lodge se probleme met geitjies in die huise. Ek het ook daardie probleem hier by die see. My dogter vertel my toe van haar vriendin se ma, wat vakansie-akkommodasie in Natal het en die dame het ook … Lees voort
paasnaweek en stilte
Dis Sondagaand. Dit reën, Die kinders is al weg, die vriende is ook, my man slaap en ek sit hier in die stil skemer voor die rekenaar en luister na die ongelooflike klank van die reën wat soms sag, soms … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
2 Kommentaar
renoster, o renoster
Lank gelede , toe renosters nog redelik vry en gelukkig kon lewe, het my man hierdie prent van ‘n renoster gemaak. Dit is ‘n volle vel hardbord, en is gemaak met bier en koeldrankdoppies. Nou het hy weer so ‘n prent gemaak, … Lees voort
sometimes
Sometimes on a warm summer’s night when the moon is full and the stars are bright, I remember… and I wonder: on this cold winter’s night when the clouds are dense and snow falls white – do you remember too? A time of … Lees voort
Aandag alle gomvervaardigers, alle produkeienaars en vervaardigers en alle winkeliers wat nog pryse op produkte plak (die taal van frustrasie?)
Weet julle nou nog nie dat daardie konfyt, grondboontjiebotter, mayonaise en whatever se botteltjie weer gebruik gaan word nie? Het julle nog nooit gehoor van ‘recycling’ nie? Het julle nog nooit in ‘n tuisbedryf iets in so ‘n herwinne botteltjie gekoop … Lees voort
Tameletjie is lekker
Vir Tamaletjie resepte: Onderaan hierdie blog verskyn daar 3 resepte, twee baie eenvoudig, die ander een van Leipoldt. Klik ook op die hier op Reseppie vir die lus vir lekker maklike ander lekkers. Maar nou eers die bloggie! Aartappelpastei( ek … Lees voort
iets opwindends 2: die bottel wyn
Soos julle seker al agtergekom het, is ek antiek. En in in die antieke tyd toe ek op universiteit was, was daar antieke reëls: Eerstejaars moes saans 8 nm in die koshuis wees, en naweekaande moes almal, seniors inkluis, 12 … Lees voort
Dit is Vakansietyd
Ek kyk vanoggend met ‘n skok na my bloggie. Vir die eerste keer vandat ek begin het, is hy nie eers op die lys topblogs nie. Hy het onder verdwyn, afgeval en weg. Ag nee! Een rede is seker omdat … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
9 Kommentaar
Aller Abshied ist schwer.
Dit val my vannaand weer op dat baie van my blogs idiome as name het. Waar kom dit vandaan? Is dit die lang lys idiomatiese uitdrukkings dat ons altyd op skool moes leer? Nou is dit so dat as iets … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
6 Kommentaar
Krater 11: Hoogmoed kom tot ‘n val
Ag nee-wat! Die lewe is deesdae heeltemal te ernstig! Dit tyd vir ‘n kraterstorie! In my jong dae het ons taalonderwyseresse mos nog NAGESIEN: Duisende boeke-taalwerkboeke, opstelboeke, voorgeskrewe vrae-boeke, toetsboeke,……. So stap hierdie jong juffroutjie met haar wit minirokkie eendag … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.