-
Join 249 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 211 234 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
Van Uitstel kom Afstel
Elke liewe dag kyk ek na my bloggie. Ek sien tot my verstomming hoe die leserstalle groei en groei – dit ten spyte van die feit dat ek 2 maande laas geskryf het. Elke dag dink ek ek moet iets … Lees voort
As Pappa huis toe kom
As Pappa huis toe kom As Pappa huis toe kom saans as die lang skadu’s op die gras kruip en my bene moeg en stowwerig is as die dag al lank en oud voel soos ‘n lang motorrit en vervelig, … Lees voort
Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels
Tagged liefde, pa, pa kind verhouding, speel, vadersdag
6 Kommentaar
Kraterstorie Troukatastrofes nr 2: Vonkel ogetjie vonkel
Dis Donderdagmiddag voor die groot dag. Later die middag moet ons 14 emmers groen loof gaan aflaai vir die saal se opmaak,maar nou is ek en my oudste eers besig om die finale afrondingswerk te doen aan die troukoek wat sy … Lees voort
kraterstorie 20 : troukatastrofes nr 1: Dek tafeltjie dek
Nou die dag het Kameel vertel van haar dogter se troue, en hoe die pragtige blomme wat hulle bestel het, toe by die verkeerde troue opgedaag het. Dit het my laat dink aan my eie en ook my 3 dogters se troues. … Lees voort
Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Seestories, troustories
Tagged katastrofes, troue
4 Kommentaar
Seeskatte; Die storie van Robbie die Rob
Die see verander altyd. Dit gee soms skatte waarvan ons net kan droom, avonture wat nooit weer herhaal sal word nie omdat dit so ongewoon is, en nes jy dink jy ken die see, dan gebeur daar iets nuuts. Ek … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged avontuur, rob, see, skatte seeskatte, Struisbaai, Struisbaai akkommodasie, Struisbaai hawe, Vakansie
21 Kommentaar
Dolfyne op Struisbaai
Dolfyne in Struisbaai Like · · Promote · Share Klik op die prentjie om hierdie mooi video van Struisbaai Fishing Adventures te sien. Hulle het my toestemming gegee dat ek dit kan plaas. By die see gebeur daar altyd iets! Soos die see nooit twee … Lees voort
plek vir Paasnaweek
Jippie!!! Ek het huurders vir Erika gekry! In my vorige blog het ek mos vertel van die kanselasie gister, nè. Wel, vanoggend vroeg kry ek ‘n telefoonoproep van ‘n vorige klient. Ja, Erika is bespreek vir die naweek. Ai, ek … Lees voort
Die waarde van MATRIEK
Ons land het pas gejuig ( en soms geween) oor die matriekuitslae. En duisende jong tieners het sopas met hulle matriekjaar begin. Maar waaroor gaan dit dan nou alles? Ek plaas vir julle hier ‘n paragraaf wat geskryf is deur … Lees voort
Liewe Nuwe Jaar
Liewe Nuwe Jaar Baie dankie dat jy hier opgedaag het. Ek ken jou nog nie, maar ek hoop tog ons sal vriende wees. En laat ek maar eerlik wees, ek is nog maar ‘n bietjie onseker oor ons toekoms saam. … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Kersfeespresent, Kerskaartjie en Kerswense
Mmm, tog te snaaks. Deesdae lees almal skielik weer my bloggie: Dit is vakansietyd wat ek Desember 2011 geskryf het, asook Om te copy en te paste wat ek in Desember 2012 geskryf het. Ek kyk na die searches. Ja, daar staan … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
4 Kommentaar
nog musiek vir middernag
Liewe land, die tyd vlieg. Dis middernag( amper) en ek sit en ginnegaap en blogs lees. Dis nou nadat ek ‘n regte Desember-rush dag gehad het. Dit gaan elke jaar hierdie tyd so in die raambesigheid en ook die huisverhurings. … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
4 Kommentaar
Wat doen ek met musiek?
Toortsie het gevra, dus moet ek ‘produce’, nè. Ek het in st 1 begin musiek neem. Ek onthou dat ons nog nie ‘n klavier gehad het nie en dat ek by die tannie oor die straat moes gaan oefen. Later … Lees voort
we’ll meet again
Nouja, daar is niemand wat hierdie liedjie kan sing soos Vera Lynn nie, maar ek was nie lus vir die hartseer oorlogbeelde saam net haar youutube weergawe nie. Die gevoel van die koor ou omies wat saamsing en Vera self … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
Lewer kommentaar
Kaalvoet in die reen- ‘n kraterstorie
Dis laaankal tyd vir ‘n kraterstorie, so hier is hy. Ek begin gewoonlik goed met alles, maar êrens, somewhere, gaan iets gewoonlik verkeerd, né. Nie ernstig, doodsake nie, net sommer……. krateragtig? Vir my verjaardag besluit my liewe dogter om haar ma … Lees voort
Twee plesiertjies en ‘n lekkerleesboek vir ‘n goeie doel.
So in hierdie koue tyd koms daar tog soms onverwags ‘n verrassing. In die slegte week waarin my 14 jarige dierbare ou hond vir die eerste keer in sy lewe deur ‘n nare mismaaksel van ‘n psigopatiese hond byna doodgebyt … Lees voort
Dis middernag
Dis middernag. Dis stil en koud. En somtyds, so omstreeks middernag op ‘n Sondagaand, moet ‘n mens jou skryfidees bêre en net stil wees en jou laat meesleur. Dus sit ek die middernaglied op. Dis ‘n toe oë luister hierdie.
Posted in Los opdrifsels
4 Kommentaar
gediertes met knypers
So lees ek mos nou die dag oor soekterme wat by Toortsie uitkom. Ek het lank gelede ook eenkeer oor my snaakse searches geskryf. Vandag is die nou weer my beurt. Tog lekker ‘n bietjie plesierigheid. Ek is nou al gewoond … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.