Dis middernag

Dis middernag. Dis stil en koud. En somtyds, so omstreeks middernag op ‘n Sondagaand, moet ‘n mens jou skryfidees bêre en net stil wees en jou laat meesleur. Dus sit ek die middernaglied op. Dis ‘n toe oë luister hierdie.

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

4 Responses to Dis middernag

  1. vega sê:

    Hierdie is Wyseman se all time favourite. Net gisteraand het my jongste dogter vir ons die weergawe op TV gespeel van die GLEE hoofsanger Lea Michele. Dis die heel mooiste wat ek die lied nog ooit gehoor het, (Behalwe vir die duet van Dionne Warwick en Placido Domingo). Jy kan kyk by DSTV on Demand se laaste episode van GLEE. Of op youtube. Dis absoluut aangrypend.

    • seegogga sê:

      Baie dankie, Vega! Dit was ook my mammie se absolute gunsteling, ( en myne ook). Gisteraand wou ek graag viool he, sonder woorde, verkieslik van iemand soos Zanta Hofmeyer of Josua Bell( wat ek nie op youtube kon kry nie), maar ek stem saam met jou, hierdie Glee weergawe is pragtig. Kyk gerus ook na die kleine Jackie Evancho se pragtige weergawe. Wow! Daardie laaste note! Ek wens net die video het die man wat na die lied gepraat het, afgesny!

      • vega sê:

        Ek ken die weergawe van Jackie, en alhoewel ek dink sy is ongelooflik goed, dink ek haar stem het nie die diepte en ‘maturity’ om die lied te vertolk nie.

  2. seegogga sê:

    sy is nog klein, gee kans. Ek is net bang al die media optredes bederf haar, sy moet eintlik maar klassieke sanger bly, nie oorgaan pop toe nie, en dit lyk my hulle wil haar daarin dwing om ligter te sing, bv Beatle liedjies Ens..

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s