Category Archives: Los opdrifsels

Seisoene

so summer has come to an end: autum leaves have fallen, mostly; the air is getting  crispy and you  – locked up in ice

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , | 4 Kommentaar

Meesleurende Russies op ‘n Woensdagaand

So kry ek die eerste keer in ‘n lang ruk kans om bietjjie te surf – en ontdek hierdie ongelooflik mooi youtube musiek.  Gun julleself ‘n paar minute en laat julle meesleur! Jy sal verkwik en nuut anderkant uitkom!  

Posted in branders van emosies: musiek vir die siel, Los opdrifsels | Tagged , , , | 9 Kommentaar

I believe I can fly 3 ( ofterwel: Die dag toe ek op Worcester se sypaadjie kampeer het)

Einde verlede jaar het ek en my man ons kleinkind gaan oppas op Worcester, en natuurlik is Bekkie, my blou ringnekkie saam in sy reishokkie. Hy geniet die ryery altyd vreeslik en lewer kommentaar op alles. Vroeg die volgende oggend … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , | 39 Kommentaar

WAT GAAN AAN ???

Aan almal wat hier lees. Ek het onlangs my bloggie laat opgradeer na seegogga.com toe (dit lyk beter vir my akkommodasieplekke , want almal vra my waar my website is, en dis die naaste wat ek nog aan ‘n website … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , | 23 Kommentaar

Hoe het Seegogga gebeur?

Van jongs af was ek lief vir skryf. Op 10-jarige ouderdom het ek al ‘n paar “gediggies” geskryf gehad, wat ek dan Desembers ewe manmoedig by die CSV Kampkonserte op Struisbaai opgesê  het. As ek klavier geoefen het, het ek … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, Kersfees, Los opdrifsels, Seestories | 27 Kommentaar

I believe I can Fly nr 2: ‘n Saak van beginsel

Soos baie van julle al weet, het ek ‘n klein papagaaitjie, Bekkie, ‘n blou Indiese Ringnek. Die vabond reël my lewe! Ek glo nie daaraan om voëltjies se vlerke te knip nie, net soos ek ook nie daaraan glo om … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , , , , | 15 Kommentaar

Kersfees is verby, Nuwe Jaar lê voor

Liewe blogvriende Ek hoop julle het ‘n wonderlike geseënde Kersfees gehad en gaan ‘n wonderlike geseënde en voorspoedige nuwe jaar hê.  2017 Hier kom ons! Liefde Seegogga

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 11 Kommentaar

Languages of the heart

Suddenly quite a few Afrikaans bloggers also write in English. I suppose it is to get more readers, also from overseas?  Unfortunately the translation button does not work so well and some words are translated downright funny! I used to … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, Los opdrifsels | 50 Kommentaar

Carpe Diem in Cardiff

Jare gelede, is 1976-77 om presies te wees, het ek 3 maande lank deur Europa getoer , net me , myself en I. En geldjies was skraps. En ‘n Boer moes ‘n plan maak, ne! Ek vertel hierdie storie in … Lees voort

Posted in Euro-trip, idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 21 Kommentaar

Beskermd: Kraterstorie: Sonde met die bure: die piesangboomsage

Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | Vul jou wagwoord in om almal se kommentaar te sien.

Kraterstories: Ons gaan Rose Show toe!

Dis lankal tyd dat ek vertel van die Rose Show. Kyk, ek is mos Bredasdorp se roomyskoektannie. Veral vroeër jare het ek omtrent vir elke kinderpartytjie ‘n roomyskoek gemaak: katkoeke, teddies, trolle, watookal. Die koeke moes in die vrieskas bly … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, Overberg | Tagged | 14 Kommentaar

A is vir Appel, P is vir Peer

Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 18 Kommentaar

EK MIS JOU!!!

Liewe Bloggie Elke aand voor ek gaan slaap, dink ek aan jou – met liefde. En dan dink ek: ek het nie nou tyd nie, ek sal more….. en moreaand is dit weer te laat. Dan loer ek gou na … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 16 Kommentaar

Laaste skryfgedagtes voor Kersfees

‘n Jaar is verby – dis Desember, Kersfeestyd. Ek vra myself af: Waar het my bloggie heen verdwyn?  Wat het gebeur dat ek opgehou skryf het? Baie aande het ek hier gesit en dink ek moet ietsie skryf – maar … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 18 Kommentaar

Pros’t

Pro’st Daar’s baie te sê vir gedigte en wyn- So na aan ons vreugde so digby ons pyn. En om saam te drink en saam te lees vergroot die genot, verminder die vrees. Ja, daar’s baie te sê vir gedigte … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 12 Kommentaar

Oor mense wat mal is

Vannaand moes ek ‘n tweede gedig op Facebook plaas in ‘n gedigplaas-uitdaging.  Ek plaas dit sommer ook hier. My keuse is’n gedig van Adam Small. Hy het destyds by Maskew Miller gewerk en toe hy tydens besoek op Kimberley was, … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Tagged , , , | 15 Kommentaar

Dis ‘n Nuwe Jaar en ons is deurmekaar

Liewe land, die jaar is amper om en ek het nog niks geskryf nie. Nie gelukkige Nuwe jaar, nie, nie vakansiestories nie, nie diepe meditasies of lawwe kraterstories nie. Niks. Pure luigeit! Ter verskoning wil ek se dat hierdie Nuwe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 29 Kommentaar

I believe I can fly nr 1

Nege jaar gelede het ek ‘n voëltjie present gekry: ‘n Blou Indiese ringnek papagaaitjie op presies te wees. Soos alle jong voëltjies, het Bekkie ook probeer vlieg. Die probleem was dat hy dit nie kon regkry nie, want hy was … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Voels en beginsels: I believe I can fly | Tagged , , , | 18 Kommentaar

Ouma se bababoek: Brief 20. Kindgrootmaak met humor

Liewe Kinders Sjoe ek het lanklaas geskryf. Die tyd ontbreek net. Ek wil baie graag nog skryf oor die waarde van feeverhale, maar moet nog eers bietjie oplees. Intussen wil ek ook skryf oor positiewe gesindheid en humor. Liewe kinders, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels, ouma se bababoek ( ouerleiding) | 13 Kommentaar

goue see in die middel van die nag

Dis laatnag. Die stormwind loei om die hoeke van die huis. Dis koud en ek sit so na as moontlik aan die kaggelvuurtjie met sy laaste stompie op. Dis winter soos dit net in die Kaap winter kan wees in … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | Tagged , , , , | 8 Kommentaar