A is vir Appel, P is vir Peer

A staan vir appel 001

Nouja die foutjies sal nie uitgesluit bly nie. Die korrekte spelling is Quebec en dit moet wees : waar IN die wereld is ek ( ipv is) , maar ek ganie nou alles oordoen nie!

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels and tagged , , , . Bookmark the permalink.

18 Responses to A is vir Appel, P is vir Peer

  1. Dis nou oulik. Ek onthou ons het in die sub-standerds hierdie tipe van plakkate en flitskaarte gebruik om te leer lees.

  2. seegogga sê:

    Seker darem. Hoe sal hulle anders leer spel?

  3. Oulik! Ja die spellery, dis soos goeie maniere, verander met die tyd.bv, eens op ‘n tyd maak die man die karse deur vir sy vrou oop, eens op ‘n tyd skryf ons “daardie” en nie “daai”nie.

  4. En hier doen jy sommer die hele maand se A tot Z in een aflewering!Baie ondernemend en oulik.

  5. Baie oulik Dankie vir die deel

  6. Dis die allermooiste illustrasies. Ek dink jy is een van die raakvat-vrouens wat sommer gou-gou met ‘n opdrag klaarspeel.

  7. Baie dankie, dis baie oulik!

  8. Kameel sê:

    Ag dit het ek nou geniet. Jy het kortpad gekies….. en ek lang pad. Is nog nie klaar met my karakters uit die bybel nie. Maar sal klaarmaak al vat dit my die hele jaar. Kan mos nie ‘n ding halfpad los nie. Mooi dag vir jou!!!

Lewer kommentaar

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s