Nouja, net sommer ingeval julle steeds wonder hoekom byna al die prentjies teen my mure skeef hang!
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 159 661 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (4)
- blogspeletjie (5)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (5)
- Boeke en flieks (9)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (31)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (38)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (14)
- idioomstories (28)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (4)
- kraters en ander skandes (humor) (25)
- Los opdrifsels (161)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (10)
- rhebusfontein (19)
- Seestories (45)
- skoolstories (6)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (11)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
seegogga oor Emmerskoplysie 5 Positief oor Emmerskoplysie 5 Emmerskoplysie 7… oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 woordnoot oor Emmerskoplysie 5 Wat my help met covi… oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 Una oor Emmerskoplysie 5 seegogga oor Emmerskoplysie 5 my boekies
-
Selekante ( argiewe)
He!He!
Ek sal heeldag loop en reguit skuif. Of prestik op die hoeke sit 🤔
Ek glo nie prestik ga so goed werk ni. Maar wat, eintlik gee en nie om vir skewe prente nie
Ag dis kostelik – maar ek mag dalk net mal raak…
Frannie, Frannie, wil jy wat nbtowerin is, noy vir mt sê jy is al die tyd nooit mal nie?
Bwahahahahaaaaa…
Ek en Toorts is laaankal mal, so fis n kompliment, hoor!
Ek sien die skuldige!🥰
Ja Una, en hy is heel trots daarop!
Ag dis oulik. Ek sal ook nie omgee vir skewe prente nie…