Soos Klippie, soos Girl van die Suburbs en soos baie ander mense, was ek ook eenmaal, lank gelede baie nou betrokke by iemand met depressie. Dis genoeg om jou self depressief te maak, want jy is magteloos teen soveel hartseer. Dit het ek desyds oor hom geskryf:
You- at 22
At 22 the day breaks no more with joyous colours.
The new morning starts weary and old- at 22.
You hug the pillow once more as if it is love itself,
and turn heavily over to sleep again:
At 22 you’re old and weary and getting up a strain.
Young children must please leave you alone at 22.
The joy of loving is but an empty passtime-
all things must pass-at 22.
You’re too old for games, life has gone by-
you’re old-
you’re 22.
Daar is so baie insig in jou gedig. Dankie.
Kan ‘n mens beheer of jy depressie in jou lewe gaan toelaat?
Ek twyfel.
‘n Ander man se boeke is vir my altyd duister, depressie is ‘n baie moeilike kalant, lekker dag vir jou!
Hallo Celia! Dit lyk my net of meer mense daaraan ly as wat ‘n mens vermoed
Ek dink dit raak regtig ‘n siekte van ons tyd. Soveel druk, gejaag, en en en… en later kan ons dit net nie meer hanteer nie???