-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 300 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Die Overberg: my wereld.
Waarvoor cater jy?
17 lakens, 17 duvet oortreksels, 34 kussingslope, 34 handdoeke, 10 matjies ,6 vatdoeke., 1 onderlaken. dit is wat ek al heeldag besig is om te was en ek is nog nie klaar nie. Voor Donderdag kry ek 10 lakens, 10 … Lees voort
Aandag mense wat ‘n seevakansie soek! Attention all who needs a sea holiday this season!
Wel liewe Lesers Hier is jou kans! Vakansie vanaf 15 Des tot 20 Des ( 5 nagte) en weer vanaf 2 Jan in Rus ‘n Bietjie op Agulhas! Die mense wat Rus ‘n Bietjie bespreek het, het nou gekanseleer! Daar … Lees voort
creatures in my garden
Ja, dis steeds lente, alvoel dit meer na winter hier met al die reën( ai toggie, wat van ons kosbare koring, gars en canola?). Maar toe dit nog in die middel van die lente was, hier einde September, het ek … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged bloukopkoggelmander, fisant, garden, mouse, muis, overberg, seetuin, skilpad, toktokkie, tortoise, tuin
15 Kommentaar
Dis alweer lente in die Overberg!
Hier waar ek nou laataand sit, toegewikkel in my warm top, en luister na die geloei van die winterwind, is dit moeilik om te glo dat dit lente is. En tog is dit! Sowaar! Ek het selfs mooi foto’s om … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg
Tagged flowers, fynbos, garden, indiginous flowers, kus, lente, natural garden, plant inheems, sea, spring, wes-kaap. overberg
16 Kommentaar
Diepseeduik op die Suidpunt van Afrika.
My goeie vriend. Martin van der Merwe, is al jare lank duiker op Struisbaai en neem ook duikers uit om te gaan duik. Nou het Martin ‘n dvd gemaak van die lewe onder die water hier waar ons woon. Die … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories
Tagged Agulhas, avontuur, diepseeduik, diving, onderwater video, ov erberg, sea, skuba diving
6 Kommentaar
Overberg verrassing: Baardskeerdersbos
Vanoggend preek ds Corne so mooi. Hy vertel hoe ons ons naaste moet help en hoe ‘n mens dan beloning sal ontvang. Maar natuurlik doen mens nie goed aan ander vir beloning nie, jy doen dit omdat jy aan ander … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Overberg
12 Kommentaar
‘N BOER MAAK ‘N PLAN
Groetnis vanuit ‘n koel, triestige Holland! Vandat ek van Kameel se akkedis, Octavius, gelees het, is ek lus om te vertel van my ma se blom. Om op Struisbaai tuin te maak, is nie ‘n grap nie. My pa het … Lees voort
paasnaweek en stilte
Dis Sondagaand. Dit reën, Die kinders is al weg, die vriende is ook, my man slaap en ek sit hier in die stil skemer voor die rekenaar en luister na die ongelooflike klank van die reën wat soms sag, soms … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
2 Kommentaar
Vrydagaand by Pelicans en Parrie
Ek sit nou hier op die hawe met my glas wyn en wag vir my perlemoen. Die lig blink op die water en die bootjies is kleurvol. Die vuur brand gesellig en die geur van gebraaide vis en see is … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
8 Kommentaar
Kraterstorie? Daar’s ‘n slang in die gras!
Ek weet nie of hierdie ‘n kraterstorie is nie, maar dis wel ‘n idioomstorie – ek tag my sommer self. Lank gelede het ek hier op my blog vertel van Rus ‘n Bietjie, ons eendeur vakansiehuisie op L’Agulhas. Nouja, Rus ‘n … Lees voort
voor in die wapad brand ‘n lig
Wel, as ‘n mens heeltemal korrek wil wees, kry ‘n mens eers hierdie lig en dan eers kom die wapad- hierdie liggie hierbo is immers op die Suidpunt van Afrika, daar waar alles begin . Maar kom ons wees maar … Lees voort
My Overberg in die lente
By gebrek aan woorde; PRENTE. Die eerste foto is sommer by die see voor Rus ‘n Bietjie ons strandhuisie met soldatepoel in voorgrond, die ander foto’s is sommer op ons gewone pad Kaap toe- ons hoef nie te gaan soek … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld.
11 Kommentaar
Krater 8: Ons, die dominee en die kombuisvloer
Eendag, so 22 jaar gelede, het ons Bredasdorp toe getrek en ‘n mooi ou huis hier gekoop. Die gaar novilon in die kombuis moes vervang word- met teëls, het ons in ons wysheid gedink, want my man se werk het … Lees voort
Die prinses en haar waternimfe
Dis Saterdagoggend, 2 April. Die groot dag het aangebreek, en dis tyd vir sjampanje ontbyt by Mozarts. ( dis nou na die heerlike aandete by Merino Grill die vorige aand en die kuiertjie daarna by Jacks tot 2 vm). Dit … Lees voort
Die storie van Rus ‘n Bietjie
Van al die huisies op L’Agulhas, is Rus ‘n Bietjie seker een van die oudste. Soos dit vir ons lyk is hy in so 1938 gebou. Die ou huisie het uit 2 vertrekke bestaan en ‘n buitetoilet ( ‘n emmertoilet), … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
10 Kommentaar
It’s summer!
IT’S SUMMER It’s summer, and off to the sea I go, not to swim, walk on the beach, or suntan, but to work – washing toilets, making beds, sweeping floors. It’s summer, so off to the sea I go! http://www.stayhere.co.za/ads/rusnbietjie http://www.stayhere.co.za/ads/erika http://www.stayhere.co.za/ads/anniesflat
Nagliedjie
O silwerig glip-gly hy oor die donker waters wat saggies al harder donder op die klam sand. ‘n Enkel ry voetspore maak holtes op die uitgestrekte strand- daar waar sy uitbundig gehuppel-spring en haar nagliedjie vir die maan gesing het. … Lees voort
So wyd soos die Heer se genade
Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie” tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
10 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.