-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 731 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Nagliedjie
O silwerig glip-gly hy oor die donker waters wat saggies al harder donder op die klam sand. ‘n Enkel ry voetspore maak holtes op die uitgestrekte strand- daar waar sy uitbundig gehuppel-spring en haar nagliedjie vir die maan gesing het. … Lees voort
Vra is vry
O gaats, Ek is nog woes besig met my pay it forward speletjie ( Toortsie het so ‘n hoe standaard gestel dat ek nou skoon benoud is) , maar dit lyk my ek is getag in ‘n nuwe speletjie en … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
13 Kommentaar
die taal van verlange-‘n ‘MISS YOU’ dag
‘n “Miss you”- dag My mindset is English, and my thoughts are of you, even though we’ll never meet and there’s nothing we can do. Two ships in the ocean thousands of miles apart yet so near … Lees voort
ek kry ‘n present!
Vanoggend is daar mos toe ‘n klop aan die deur. Dis Toortsie, maar ook nie Toortsie nie, Nee, sy is vanoggend die posbode. En raai net wat! Ek kry ‘n pakkie- ‘n pay it forward pakkie! Vars rose, ‘n teksversie, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
PAY IT FORWARD
Nou ja, blykbaar het Son dit begin, en Toortsie dit voortgesit: die Pay it forward speletjie. Dit werk so: Son belowe om iets wat sy self gemaak het, te stuur aan die eerste 5 persone wat reageer. Toortsie is die … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
8 Kommentaar
Krater 1: Daar’s ‘n skroef los!
Toortsie se dit was naamrukweek, oftewel, die dag toe en my naam krater gemaak het. Ok, hier gaat ons! As jong juffrou in die tyd van die mini’s jare gelede, moes jy jou staan en veral jou sit, baie goed … Lees voort
So wyd soos die Heer se genade
Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie” tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels
10 Kommentaar
MA SE SEKSBOEK .BRIEF 26: Saamwoon
Posted on December 15, 2010 by seegogga Liewe Kinders Ek het nou al die briefies gerankskik en in ‘n boek gesit. Ek hoop julle sal dit sonder vooroordeel lees, en daar iets kan uithaal wat vir julle van waarde is. … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
7 Kommentaar
Seevakansie 2010
Ek tik die titel hierbo, en skielik lyk die datum so indrukwekkend. 2010 klink so belangrik, glad nie so ‘n tussenin datum soos bv 2009 of 2011 nie. Nee, deadcentre 2010. Dit moet mos belangrik wees. Wel ek kan julle … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
14 Kommentaar
dis ‘n nuwe jaar en ons is deurmekaar……
Goeie dag, liewe Bloggers! Die jaar het vandag begin- BERGE en BERGE wasgoed, ‘n nuwe ekstra werk vir manlief, ernstige geldmaak planne vir my om genoeg geld te maak om oorsee te gaan, hoe ideale om my boekies te bemark, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
4 Kommentaar
blogflop
Liewe blogvriende, dis nie dat ek lui is nie, regtig! Ek het gisteraand laaaank getik. Sien ek het besluit dat ek ‘n brief kort in my Ma se seksboek. ‘n briefie oor saambly voor die huwelik. By die volgende uitgawe( … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
5 Kommentaar
Wow, hy’s klaar!
Die vriendelike Anita gee vir my die proefkopie: MY BOEKIE! Wow, dis wonderlik om dit vas te hou- dit lyk actually soos ‘n regte boek! Klein, maar darem. Ek blaai hom deur: al die bladsy is mooi opgeline, niks skeef … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
7 Kommentaar
mmmm…..sushi!
Soos ons aarbol kleiner word, eet ons mos al meer en meer internasionaal. Het julle al agtergekom hoe ‘n mens elke nou en dan ‘n nuwe dis bykry? Iets heeltemal wayout? Soos yogurt, pizza of calamari? Moenie lag nie! Vroeer … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
7 Kommentaar
Nuwe Kersfeesliedjie en ou gedagtes
Ek kry vanoggend hiedie mooi liedjie in die pos. (Ai, tog, computortaal: ek kry die e-mail). ‘n Moderne kersliedjie. En terwyl ons almal nou begin dink aan presente en Kersetes, versierings en liggies, ruk die liedjie mens nogal terug. Wat … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
Lewer kommentaar
Om ‘n boek te skryf
Dit is stil hier op my bloggie, en eensaam. Ek sien sommer die kliek en besoekers is weg. Die kommentaar ook. Ek self is ook nie eers hier nie. Rede? Ek probeer my boekie klaarkry! ‘n Mens ou dink ‘n … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
11 Kommentaar
Oor die liefde, die wyn en die inspirasie
As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Lees voort
Ma se seksboek. Ekstra brief wat ingevoeg gaan word: Brief 25 ouerinmenging
Liewe Kinders Lienkie se toe mos dat ek sommer ook moet skryf oor ouerinmenging. Ja, dis nogal ‘n tameletjie, ne! Erens in julle verhouding gaan julle beslis daarmee te doen kry in mindere of meerdere mate. Dis in ons geval … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
2 Kommentaar
VERPLAASTE SKULD
Wie se skuld is dit? As daar iets verkeerd gebeur, is dit een van die eerste vrae wat by ‘n mens opkom. Iets of iemand moet die skuld dra! Nou het Herriemerrie vanoggend so mooi daaroor geskryf. Vandat rekenaars die … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Toortsie se liggie aan die Suidpunt
Hier op die onderste punt van Afrika is lig! Vir ons wat hier woon, ‘n wonderlike gerusstelling om saans sy lig so te sien flits oor die see. Kyk gerus hoe mooi Toortsie oor hom skryf. Behalwe dat sy liggie deel … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
14 Kommentaar
Seerowers (DEEL 5)
Hierdie is die tweede laaste deel van die storie. Om dit van die begin af te lees, klik hier. X en vriend was die diepseeduikers wat ‘n skeepswrak vol tin in Struisbaai se baai ontdek het. Oom Fagan en oom … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories
16 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.