-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 731 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Krater 4. These shoes are made for walking….
Dit was oggend en ek was laat, soos dit maar met sommige ma’s van klein kindertjies gaan. Ek jaag om klaar te kry, die lang pad deur die Pretoria oggendverkeer te ry en nog steeds betyds by die skool te … Lees voort
Posted in kraters en ander skandes (humor)
5 Kommentaar
Ouma se bababoek. Brief 3: Slapies by mamma?
Goeienaand Leanie, Annika en Lienkie Vandag wil ek praat oor’n ding waar die mense jare lank al oor stry. Slaaptyd! Kom ons gaan terug na die natuur. Soogdiere versorg mos hulle kleintjies tot hulle groot is. Kleintjies slaap baie en soms … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
13 Kommentaar
Bloumaandagblues
Dis Maandagmore en ek voel sommer na weghardloop oor alles wat ek moet doen. Eerste moet ek 100 kaartjies verkoop- voor Donderdag! Die kabaret “Die verdwyning van Poksie Pienaar is DONDERDAGal hier- ek het nog net 2 verkoop…. Dit gaan … Lees voort
Aandag alle motorvervaardigers en ander uitvinders !!!!
Hiedie was een van my eerste skrywes, lank gelede, en nog een van my idees. Noudat ek ‘n Aandag kategorie begin het, het ek besluit om dit te reblog. Miskien eendag, word iemand anders ryk uit my idees uit! Mmm,miskien … Lees voort
Die rooi kolletjies
Ek sien al lankal die mooi wereldkaartjies by party blogs en ek dag: Ek wil ook so ‘n plat aardbolletjie he! Na vele probeerslae gee ek effens moed op, want daardie heel laaste stukkie as jy dit doen, kry ek … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
20 Kommentaar
DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE………
I give to you, and you give to me- true love, true love….. Nou onlangs het twee van my vriendinne geskei – dit nou behalwe die hele paar ander kennisse waarvan ek net verneem het. True love? Dit was toe … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
15 Kommentaar
Die taal van geheime liefde
Met duisend malende woordgedagtes krap ek eentonig strepiespatrone in my boek, daar waar ek jou wil skryf…
Die taal van tyd en ouderdom
Hoe het die spinnerakke van die tyd die ratwerk vasgevang en laat roes? En waarom?
Posted in die tale wat ons praat
1 Kommentaar
Ouma se bababoek 2: Huilende babatjies en die bevrediging van behoeftes
Liewe Leanie, Annika en Lienkie My gedagtes is nog nie heeltemal agtermekaar met hierdie bababoek nie, so julle moet maar verskoon as my onderwerpe bietjie deurmekaar is. My seksboek het ek mos begeesterd op ‘n ou oefenigboek geskryf en uitgekrap … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
6 Kommentaar
It’s summer!
IT’S SUMMER It’s summer, and off to the sea I go, not to swim, walk on the beach, or suntan, but to work – washing toilets, making beds, sweeping floors. It’s summer, so off to the sea I go! http://www.stayhere.co.za/ads/rusnbietjie http://www.stayhere.co.za/ads/erika http://www.stayhere.co.za/ads/anniesflat
Brilsielkunde 2: kontaklense
Wel, hier gaan die nou nie eintlik oor die sielkunde nie, maar oor die bevryding van kontaklense. Daar is min dinge so wonderlik soos weggooibare kontaklense. Ek daag elke brildraer uit om dit te probeer. Die goed is deesdae so … Lees voort
Posted in brilsielkunde
5 Kommentaar
Brilsielkunde Deel 1
Dit was in st 5 toe ek agterkom ou Frannie kan baie beter as ek op die bord sien. Ek en sy het langs mekaar in die skoolbank gesit, en sy het altyd vir my gelees wat op die bord … Lees voort
Posted in brilsielkunde
3 Kommentaar
KRATER 3 Beauty is painful
Tog snaaks hoe fyngevoelig ‘n mens is as jy jonk en nog meer onseker van jouself is. Die dinge wat jy nou goed kan hanteer, was dikwels “Major issues” vir jou as jongmens. Krater maak bv. (Die teenoorgestelde is ook … Lees voort
Ouma se bababoek. Brief 1: moederlike instink
Liewe Kinders Hierdie briefies is nou vir Leanie, maar ek skryf sommer vir julle ander twee ook, wat dalk nog ook die voorreg gaan he om kindertjies te he. Hoe het die jare nie gevlieg nie! Van daardie eerste keer … Lees voort
Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding)
8 Kommentaar
Nog ‘n Valentynsbrief?
Damn Van, I love you, man!
Valentynspeletjie
Dis een van die dae Valentynsdag en wie van ons is nog nie aangeraak deur die liefde nie? Miskien is jou geliefde by jou, miskien ver. Maar as jy vir iemand lief is, wil jy dit graag vir hom se. … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat
14 Kommentaar
Sondagmiddagblues 2
Dis alweer Sondagmiddag en ek sit en tob alweer oor my blog. Wat maak ek nou eintlik hier? Ma se seksboek is klaar- daar is nie nog episodes nie.( Terloops, ek kry baie goeie terugvoering en ‘n 100 is al … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
8 Kommentaar
Krater 2 Hakkies wil sy dra….
Dit was die jare toe damesstudente nog met rokkies en hoë-hakskoene klas toe moes gaan, en mansstudente met dasse.( Hoe oud is ek dan nou eintlik? Dit klink mos soos eeeeeue gelede! Maar glo my, daar was so ‘n tyd, … Lees voort
Posted in kraters en ander skandes (humor)
2 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.