Author Archives: seegogga

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?

Liewe Nuwe Jaar

Liewe Nuwe Jaar Baie dankie dat jy hier opgedaag het. Ek ken jou nog nie, maar ek hoop tog ons sal vriende wees. En laat ek maar eerlik wees, ek is nog maar ‘n bietjie onseker oor ons toekoms saam. … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Kersfeespresent, Kerskaartjie en Kerswense

Mmm, tog te snaaks. Deesdae lees almal skielik weer my bloggie: Dit is vakansietyd wat ek Desember 2011 geskryf het, asook  Om te copy en te paste wat ek in Desember 2012 geskryf  het. Ek kyk na die searches. Ja, daar staan … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 4 Kommentaar

‘n Wereld staan verwonderd

Dit was ‘n naweek van verwondering- vir my, vir die hele wereld, maar snaaks genoeg nie vir baie Afrikaanse Suid Afrikaners nie. Hoekom nie? Vra ek myself af? Is hulle te vasgevang in hulle foutiewe indoktrinasie tydens hulle grootwordjare? Of … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels | 8 Kommentaar

nog musiek vir middernag

Liewe land, die tyd vlieg. Dis middernag( amper) en ek sit en ginnegaap en blogs lees. Dis nou nadat ek ‘n regte Desember-rush dag gehad het. Dit gaan elke jaar hierdie tyd so in die raambesigheid en ook die huisverhurings. … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 4 Kommentaar

Wat doen ek met musiek?

Toortsie het gevra, dus moet ek ‘produce’, nè. Ek het in st  1 begin musiek neem. Ek onthou dat ons nog nie ‘n klavier gehad het nie en dat ek by die tannie oor die straat moes gaan oefen. Later … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 9 Kommentaar

as dit reen en jy’s alleen….

Wel eerstens weet ek nie hoe om kolletjies hierbo op die e te sit hierbo nie, maar ek glo julle sal vergewe. Daar is so baie waaroor ek graag wil skryf, maar die energie, die moed en die deursettingsvermoe ontbreek. … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels | Tagged , , , , | 10 Kommentaar

we’ll meet again

Nouja, daar is niemand wat hierdie liedjie kan sing soos Vera Lynn nie, maar ek was nie lus vir die hartseer oorlogbeelde saam net haar youutube weergawe nie. Die  gevoel van die koor ou omies wat saamsing en Vera self … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels | Lewer kommentaar

Kaalvoet in die reen- ‘n kraterstorie

Dis laaankal tyd vir ‘n kraterstorie, so hier is hy. Ek begin gewoonlik goed met alles, maar êrens, somewhere, gaan iets gewoonlik verkeerd, né. Nie ernstig, doodsake nie, net sommer……. krateragtig? Vir my verjaardag besluit my liewe dogter om haar ma … Lees voort

Posted in Euro-trip, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 14 Kommentaar

Amsterdam 2013

Die lewe loop draaie . Soms so stadig dat jy dit nie agterkom nie, soms vinnig en dramaties. In hierdie tyd van verandering in my lewe, kom daar toe nog ‘n paar onverwagse kinkels, hobbeltjies in die bestaan. Die eerste, … Lees voort

Posted in Euro-trip | Tagged , | 15 Kommentaar

Beskikbare datums vir akkommodasie in 2013

Beskikbare datums vir akkommodasie in 2013.

3 Kommentaar

Beskikbare datums vir akkommodasie in 2013

Originally posted on Accommodation:Struisbaai and Agulhas Akkommodasie: Struisbaai en Agulhas:
Wil jy by die see kom rus? Kyk gerus hieronder na die datums. Tans is die besprekings as volg: (Klik op die blou name om meer oor hulle te…

Lewer kommentaar

Twee plesiertjies en ‘n lekkerleesboek vir ‘n goeie doel.

So in hierdie koue tyd koms daar tog soms onverwags ‘n verrassing. In die slegte week waarin my 14 jarige dierbare ou hond vir die eerste keer in sy lewe deur ‘n nare mismaaksel van ‘n psigopatiese hond byna doodgebyt … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 10 Kommentaar

Dis middernag

Dis middernag. Dis stil en koud. En somtyds, so omstreeks middernag op ‘n Sondagaand, moet ‘n mens jou skryfidees bêre en net stil wees en jou laat meesleur. Dus sit ek die middernaglied op. Dis ‘n toe oë luister hierdie.

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

gediertes met knypers

So lees ek mos nou die dag oor soekterme wat by Toortsie uitkom. Ek het lank gelede  ook eenkeer  oor my snaakse searches geskryf. Vandag is die nou weer my beurt. Tog lekker ‘n bietjie plesierigheid. Ek is nou al gewoond … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 8 Kommentaar

Ouma se bababoek:. Brief 18. Die waarde van teken, verf, kleispeel, modderkoekies en mors!

Liewe Kinders Baie geluk met die tweeling se tweede verjaardag! Vir hulle verjaardag wou ek graag VERF stuur, maar op die vliegtuig sou dit dalk probleme skep, toe stuur ek maar KRYT. Ja, dis tyd vir kinderkuns – op papier, … Lees voort

Posted in ouma se bababoek ( ouerleiding) | Tagged , , , , , , , , , , , , , | 18 Kommentaar

MY KORT VIR JOU SOP

  My kort vir jou sop is ‘n bundel kort-kort verhale wat vir liefdadigheid geskryf is.  Die boek is die breinkind van Trisa  Hugo, die eienares van Boekemakranka, ‘n e-boek uitgewery. Alle tantieme gaan aan die Kleinmond sopkombuis, en die uitgewer se … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , , , , , | 7 Kommentaar

Originally posted on Seegogga se Bloggie:
Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is…

1 Kommentaar

Waarvoor cater jy?

17 lakens, 17 duvet oortreksels, 34 kussingslope, 34 handdoeke, 10 matjies ,6 vatdoeke., 1 onderlaken. dit is wat ek al heeldag besig is om te was en ek is nog nie klaar nie. Voor Donderdag kry ek 10 lakens, 10 … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | 20 Kommentaar

Erika self catering accommodation Struisbaai

Erika self catering accommodation Struisbaai.

Lewer kommentaar

Tippie van Afrika

Daar is baie lande in die wereld, met verskillende mate van bekoring, maar daar is net  twee lande  wat jou rillings langs jou ruggraat afgee, as jy hulle name hoor. Die eerste is Rusland:  Gevaarlik! Geheim!Sneeu Rooi plein! Siberië. count … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 10 Kommentaar