die pad is nog altyd net so mooi. en na die reen is hy vinnig besig om groen te word!
Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer ‘n wonderskone ervaring.
Eers is daar die op en af bultjies- die ruens. Jy kan vergeet om hier by ‘n ander motor verby te gaan, want die bultjies is op en af, soos golwe op die see, en jy kan glad nie sien wat voor aankom nie.
Dan is daar die blou berge in die verte, kleurvol verby. Die van julle wat as kind comics gelees het, sal dalk Jumbo the Friendly Giant onthou. Hy het altyd met sy rug teen so ‘n kleurvolle berg gele, met sy bene op sulke pragtige groen en bruin lande en die denneboompies het so oral rondom hom gegroei. Wel ons land lyk so:…
View original post 562 more words
Reblogged this on Accommodation: Struisbaai and Agulhas.