Category Archives: Los opdrifsels

MY KORT VIR JOU SOP

  My kort vir jou sop is ‘n bundel kort-kort verhale wat vir liefdadigheid geskryf is.  Die boek is die breinkind van Trisa  Hugo, die eienares van Boekemakranka, ‘n e-boek uitgewery. Alle tantieme gaan aan die Kleinmond sopkombuis, en die uitgewer se … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , , , , , | 7 Kommentaar

Waarvoor cater jy?

17 lakens, 17 duvet oortreksels, 34 kussingslope, 34 handdoeke, 10 matjies ,6 vatdoeke., 1 onderlaken. dit is wat ek al heeldag besig is om te was en ek is nog nie klaar nie. Voor Donderdag kry ek 10 lakens, 10 … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories | 20 Kommentaar

Tippie van Afrika

Daar is baie lande in die wereld, met verskillende mate van bekoring, maar daar is net  twee lande  wat jou rillings langs jou ruggraat afgee, as jy hulle name hoor. Die eerste is Rusland:  Gevaarlik! Geheim!Sneeu Rooi plein! Siberië. count … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 10 Kommentaar

DIE LANDSKAP VAN DIE LEWE: BERGE EN DALE, SON EN SKADU

Ek het toevallig Vanessa se fresly pressed blog, 1000 single days  raakgeloop, en haar wysheid, deernis en pragtige manier van skryf  het my so getref, dat ek veral die laaste helfte van haar nuutste blog met julle wil deel. Sy … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

just smile!

Na ‘n baie negatiewe inskrywing gisteraand, wat ek nou weer vanoggend gou uitgevee het,  en toe maar weer ‘restore’ het,  ‘n positiewe enetjie: O ja en hierdie enetjie:  en moenie vergeet nie:  en dan laaste maar nie die minste nie! … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 11 Kommentaar

Deflasie , depressie, de -wat?

In my liewe land, die nuwe  Suid Afrika, met sy vryheid,  demokrasie en beloftes van ‘n beter toekoms vir almal, het daar die afgelope tyd ondenkbare dinge gebeur. Die opstande van die plaaswerkers en die gepaardgaande wetteloosheid, die verkragtings wat … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 3 Kommentaar

Die juffrou. Deel 9

 (Hierdie is die laaste deel van die vertelling. Om voor te begin, klik hier. ) Soos die geur van John vandag nog in haar herinneringe sluimer, so het die gedagtes aan hom altyd ook daar gebly, soet en minder soet, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, Los opdrifsels, Vertelling: Die Juffrou en John | Tagged , , , , , | 18 Kommentaar

Saterdagaand en Sondagaand mymeringe

Saterdagaand; Dis stil, dis laat, en my kinders wat kom kuier het, het gaan slaap. Die wind waai liggies en die hond verskuif van posisie. Iewers in die verte ry ‘n motorfiets. Stilte en vrede. Maar vanoggend was Anene Booysen … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 2 Kommentaar

nog engele op my paaie

Janee, daai tannie was reg oor my ekstra beskermengeltjies.  Sien https://seegogga.wordpress.com/2011/08/13/12-bottels-water-5-engele-op-wiele-en-nog-een-daar-erens-bo/ Nou nie dat ek hulle wil uittart nie, dinge gebeur sommer net. So pak ek toe verlede week die lang pad Moorreesburg toe aan ( en verkool ook amper in … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, engele op my paaie, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 10 Kommentaar

wie sit dit op?

Die internet het my nog altyd verstom. Wie sit al die inligting op? Eingiets onder son waaroor jy meer wil uitvind , is hier.  Tik net jou vraag, of jou trefwoord, en siedaar! Daar is bladsye en bladsye vol inligting! … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Tweede briefie aan ‘n bloggie

Liewe Bloggie Ja, dis ek Seegogga hier. Ek hoop jy kan my nog onthou. Ek is mos die een wat al die goeters geskryf het, onthou jy? Dit gaan nog goed hierdie kant dankie, ek is net so jammer ek … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

Dis Kersfees, dis Kersfees

Skielik het die jaar onder my uitgehardloop. dit was die laaste rush van rame, onverwagte kanselasie by die huisies en sommer net besig besig. Omdat ek nie huurders vir  ou Rus ‘n Bietjie kon kry vir die afgelope week nie, … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | Tagged , , , | 6 Kommentaar

Sondagaandgedagtes

Dis Sondagaand, na ‘n lang rustige dag by die see. Die wind het gewaai, en die witperdjies het galop op die groenblou water, ‘n besonderse mooi kleur vandag – kabeljouwater. Die sterretjies het by hulle honderde in Stinkbaai rondgevlieg  en … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Avonture in die woestyn

Eendag lank gelede, besluit ‘n paar bloggers om saam vakansie te hou. Nou, soos julle weet, is Bloggers snaakse goeters. Ek weet nie of hulle mense is of wurms nie, want hulle lyk beslis anders as mense en ook nou … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 17 Kommentaar

truth of dare

Toorts het my nou gevra (en ek sê toe maar ja!) vir die volgende 24 uur antwoord ek rein en sekuur als wat jul wil vra, sowaa! ek daag die boer, die kameel en die heks uit om dieselfde te doen

Posted in Los opdrifsels | 10 Kommentaar

200 LIKES

 Ha! 200 likes!!! ( in 210 posts) Baie baie dankie aan julle  almal wat my bloggie lees! So ‘n onverwagte stats notatjie  laat ‘n mens nogal heel lekker voel. ‘n Mens skryf nie vir die’likes’ nie, maar dit is tog … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Om te copy en paste

Nouja, as ‘n mens jou uitgee om te blog, moet jy weet dat jy jouself vir die wêreld wys. En meestal sien hulle baie meer as waarop jy gereken het. Tog snaaks dat die skrif tussen die lyne dikwels meer … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 33 Kommentaar

creatures in my garden

Ja, dis steeds lente, alvoel dit meer na winter hier met al die reën( ai toggie, wat van ons kosbare koring, gars en canola?). Maar toe dit nog in die middel van die lente was, hier einde September, het ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Overberg, Seestories | Tagged , , , , , , , , , , | 15 Kommentaar

ons gaan toer

Jippie!!! Toortsie het my nou mos aangesê om op vakansie te gaan- te gaan toer, saam met drie vriende.  Ek sal mos nooit nee sê nie! Ek wil so graag Kilimanjaro gaan klim, die Serengeti en die Gorongoza gaan verken, na … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , , , , , , , , | 8 Kommentaar

Om te tik/trek….

Hier is bokse, daar  is sakke, die kas moet uitgepak raak, daardie een in, waarheen gaan hierdie laaikas, waarheen die bed, ag nee die prente moet af, waarheen waarheen waar waar en hoe? eina my rug nee, nie daar nie, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | Tagged , , | 11 Kommentaar