just smile!

Na ‘n baie negatiewe inskrywing gisteraand, wat ek nou weer vanoggend gou uitgevee het,  en toe maar weer ‘restore’ het,  ‘n positiewe enetjie:

O ja en hierdie enetjie: 

en moenie vergeet nie: 

en dan laaste maar nie die minste nie!

Geniet die dag!

En as naskrif: 

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Los opdrifsels. Bookmark the permalink.

11 Responses to just smile!

  1. seegogga sê:

    Kameel,, na jou “like” het ek nog ‘n liedjie bygesit wat jy sal geniet. dink ek.

  2. Flenters sê:

    Ek was besig om op jou uitgeveegde pos kommentaar te lewer, toe is hy weg……..

    Nou voel ek soos Charlie Chaplin

    🙂

  3. lekkerjeuk sê:

    Partykeer kan mens nie anders as om depressed te raak nie. Maar gelukkig skyn die son meestal in Suid-Afrika en dit laat my soos n mal-bal altyd weer hop. Uit S.A. sal ek darem nog nie hop nie. Jou liedjies sal enigeen ook opbeur.

    • seegogga sê:

      Hallo Cheeky, darem bly jy word nie afgedrruk nie en hop nog lekker. Laat my nou dink aan daardie Duitse liedjie oor Vrolikhied, wat ek nou sommer gaan bysit as ek dit kan kry.

  4. brieweuitdievreemde sê:

    Ja, Seegogga.Just smile 🙂 Soms is daar niks anders te doen nie, eh.

  5. seegogga sê:

    dis waar wat jy se. Briefies. en in bietjie lag help altyd.

Laat 'n boodskap

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s