-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 727 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
DIE LANDSKAP VAN DIE LEWE: BERGE EN DALE, SON EN SKADU
Ek het toevallig Vanessa se fresly pressed blog, 1000 single days raakgeloop, en haar wysheid, deernis en pragtige manier van skryf het my so getref, dat ek veral die laaste helfte van haar nuutste blog met julle wil deel. Sy … Lees voort
Sondagaandgedagtes: Om te probeer en te fouteer
Onthou julle die Bybelverhaal van die werkers wat die talente by hulle baas gekry het? Hule het mos gaan woeker daarmee en die geld dubbeld teruggemaak- almal behalwe die arme ou wat net een talent gekry het. Hy was te … Lees voort
just smile!
Na ‘n baie negatiewe inskrywing gisteraand, wat ek nou weer vanoggend gou uitgevee het, en toe maar weer ‘restore’ het, ‘n positiewe enetjie: O ja en hierdie enetjie: en moenie vergeet nie: en dan laaste maar nie die minste nie! … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
11 Kommentaar
Deflasie , depressie, de -wat?
In my liewe land, die nuwe Suid Afrika, met sy vryheid, demokrasie en beloftes van ‘n beter toekoms vir almal, het daar die afgelope tyd ondenkbare dinge gebeur. Die opstande van die plaaswerkers en die gepaardgaande wetteloosheid, die verkragtings wat … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
3 Kommentaar
wasgoedlyne op Sondagaand
Ek kan dit byna nie glo nie: dat ek op Sondagaand, bluestyd, oor my wasgoedlyne gaan skryf nie! Maar Toortsie het gevra, so hier is dit dan: my wasgoedlyne. Ek voel mos soos ‘n wassery. Met 4 selfsorgeenhede sowel as … Lees voort
Saterdagaand en Sondagaand mymeringe
Saterdagaand; Dis stil, dis laat, en my kinders wat kom kuier het, het gaan slaap. Die wind waai liggies en die hond verskuif van posisie. Iewers in die verte ry ‘n motorfiets. Stilte en vrede. Maar vanoggend was Anene Booysen … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
2 Kommentaar
Die juffrou.Deel 8
Soms wonder sy: is sy dan obsessief-kompulsief om so in die verlede rond te delf? Waarom was die John- ding die afgelope jaar so in haar gedagtes? Is dit normaal? Soos dit gebeur in die lewe, het hulle albei getrou. Het … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
3 Kommentaar
nog engele op my paaie
Janee, daai tannie was reg oor my ekstra beskermengeltjies. Sien https://seegogga.wordpress.com/2011/08/13/12-bottels-water-5-engele-op-wiele-en-nog-een-daar-erens-bo/ Nou nie dat ek hulle wil uittart nie, dinge gebeur sommer net. So pak ek toe verlede week die lang pad Moorreesburg toe aan ( en verkool ook amper in … Lees voort
wie sit dit op?
Die internet het my nog altyd verstom. Wie sit al die inligting op? Eingiets onder son waaroor jy meer wil uitvind , is hier. Tik net jou vraag, of jou trefwoord, en siedaar! Daar is bladsye en bladsye vol inligting! … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
7 Kommentaar
Tweede briefie aan ‘n bloggie
Liewe Bloggie Ja, dis ek Seegogga hier. Ek hoop jy kan my nog onthou. Ek is mos die een wat al die goeters geskryf het, onthou jy? Dit gaan nog goed hierdie kant dankie, ek is net so jammer ek … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
4 Kommentaar
Gedagtes van ‘n grasweduwee
Dis Sondagaand. Sulke tyd. Dis ook my eerste blog van 2013. Vroeër kon ek net nie aan die skryf kom nie. agv Blackberries, huise skoonmaak vir vakansiegangers en sommer net. (En hiermee sê ek ook sommer : Geseende Nuwe Jaar! … Lees voort
Dis Kersfees, dis Kersfees
Skielik het die jaar onder my uitgehardloop. dit was die laaste rush van rame, onverwagte kanselasie by die huisies en sommer net besig besig. Omdat ek nie huurders vir ou Rus ‘n Bietjie kon kry vir die afgelope week nie, … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
Tagged Geseend Merry christmas, Kersfees, Stille Nacht, Stille naf
6 Kommentaar
Sondagaandgedagtes
Dis Sondagaand, na ‘n lang rustige dag by die see. Die wind het gewaai, en die witperdjies het galop op die groenblou water, ‘n besonderse mooi kleur vandag – kabeljouwater. Die sterretjies het by hulle honderde in Stinkbaai rondgevlieg en … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Avonture in die woestyn
Eendag lank gelede, besluit ‘n paar bloggers om saam vakansie te hou. Nou, soos julle weet, is Bloggers snaakse goeters. Ek weet nie of hulle mense is of wurms nie, want hulle lyk beslis anders as mense en ook nou … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
17 Kommentaar
truth of dare
Toorts het my nou gevra (en ek sê toe maar ja!) vir die volgende 24 uur antwoord ek rein en sekuur als wat jul wil vra, sowaa! ek daag die boer, die kameel en die heks uit om dieselfde te doen
Posted in Los opdrifsels
10 Kommentaar
Die juffrou deel 7
Die mens wik, maar God beskik en dis eers later, met die terugblik, dat ‘n mens soms God se doel insien. En ja, ook soms sal jy dit nooit weet nie. Die juffrou se werk het vereis dat sy honneurs … Lees voort
Posted in Vertelling: Die Juffrou en John
7 Kommentaar
200 LIKES
Ha! 200 likes!!! ( in 210 posts) Baie baie dankie aan julle almal wat my bloggie lees! So ‘n onverwagte stats notatjie laat ‘n mens nogal heel lekker voel. ‘n Mens skryf nie vir die’likes’ nie, maar dit is tog … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
Om te copy en paste
Nouja, as ‘n mens jou uitgee om te blog, moet jy weet dat jy jouself vir die wêreld wys. En meestal sien hulle baie meer as waarop jy gereken het. Tog snaaks dat die skrif tussen die lyne dikwels meer … Lees voort
Posted in Kersfees, Los opdrifsels
33 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.