Category Archives: Los opdrifsels

Die rooi kolletjies

Ek sien al lankal die mooi wereldkaartjies by party blogs en ek dag: Ek wil ook so ‘n plat aardbolletjie he! Na vele probeerslae gee ek effens moed op, want daardie heel laaste stukkie as jy dit doen, kry ek … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 20 Kommentaar

DAAR IS NIKS SOOS WARE LIEFDE………

I give to you, and you give to me- true love, true love….. Nou onlangs het twee van my vriendinne geskei – dit nou behalwe die hele paar ander kennisse waarvan ek net verneem het. True love? Dit was toe … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 15 Kommentaar

It’s summer!

IT’S SUMMER It’s summer, and off to the sea I go, not to swim, walk on the beach, or suntan,  but to work – washing toilets, making beds, sweeping floors. It’s summer, so off to the sea I go!   http://www.stayhere.co.za/ads/rusnbietjie http://www.stayhere.co.za/ads/erika http://www.stayhere.co.za/ads/anniesflat

Posted in Die Overberg: my wereld., English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels, Seestories | 2 Kommentaar

Sondagmiddagblues 2

Dis alweer Sondagmiddag en ek sit en tob alweer oor my blog. Wat maak ek nou eintlik hier? Ma se seksboek is klaar- daar is nie nog episodes nie.( Terloops, ek kry baie goeie  terugvoering en ‘n 100 is al … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 8 Kommentaar

Vra is vry

O gaats, Ek is nog woes besig met my pay it forward speletjie ( Toortsie het so ‘n hoe standaard gestel dat ek nou skoon benoud is) , maar dit  lyk my ek is getag in ‘n nuwe speletjie en … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 13 Kommentaar

ek kry ‘n present!

Vanoggend is daar mos toe ‘n klop aan die deur. Dis Toortsie, maar ook nie Toortsie nie, Nee, sy is vanoggend die posbode. En raai net wat! Ek kry ‘n pakkie- ‘n pay it forward pakkie! Vars rose, ‘n teksversie, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 8 Kommentaar

PAY IT FORWARD

Nou ja, blykbaar het Son dit begin, en Toortsie dit voortgesit: die Pay it forward speletjie. Dit werk so: Son belowe om iets wat sy self gemaak het, te stuur aan die eerste 5 persone wat reageer. Toortsie is die … Lees voort

Posted in idioomstories, Los opdrifsels | 8 Kommentaar

So wyd soos die Heer se genade

Die Overberg is ‘n klein deeltjie van ons land met ongelooflike kontraste. Somers is ons “dooie”  tyd- bruin, vaal, effens groen, blou-blou berge maar nooit vervelig nie. In die winter is ons groenste groen en lemmetjiegeel. En alomteenwoordig is die see- … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels | 10 Kommentaar

dis ‘n nuwe jaar en ons is deurmekaar……

Goeie dag, liewe Bloggers! Die jaar het vandag begin- BERGE en BERGE wasgoed, ‘n nuwe ekstra werk vir manlief, ernstige geldmaak planne vir my om genoeg geld te maak om oorsee te gaan, hoe ideale om my boekies te bemark, … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

blogflop

Liewe blogvriende, dis nie dat ek lui is nie, regtig! Ek het gisteraand  laaaank getik. Sien ek het besluit dat ek ‘n brief kort in my Ma se seksboek. ‘n briefie oor saambly voor die huwelik. By die volgende uitgawe( … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | 5 Kommentaar

mmmm…..sushi!

Soos ons aarbol kleiner word, eet ons mos al meer en meer internasionaal. Het julle al agtergekom hoe ‘n mens elke nou en dan ‘n nuwe dis bykry? Iets heeltemal wayout? Soos yogurt, pizza of calamari? Moenie lag nie! Vroeer … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Nuwe Kersfeesliedjie en ou gedagtes

Ek kry vanoggend hiedie mooi liedjie in die pos. (Ai, tog, computortaal: ek kry die e-mail). ‘n Moderne kersliedjie. En terwyl ons almal nou begin dink aan presente en Kersetes, versierings en liggies, ruk die liedjie mens nogal terug. Wat … Lees voort

Posted in Kersfees, Los opdrifsels | Lewer kommentaar

Oor die liefde, die wyn en die inspirasie

As die wyn die inspirasie nie bring nie, wie anders as die liefde sal dit gee? Wie anders sal my woorde vleuel, my gedagtes lewe gee? As die wyn die inspirasie nie bring nie sit my gedagtes in ‘n hok … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | Lewer kommentaar

VERPLAASTE SKULD

 Wie se skuld is dit? As daar iets verkeerd gebeur, is dit een van die eerste vrae wat by ‘n mens opkom. Iets of iemand moet die skuld dra! Nou het Herriemerrie vanoggend so mooi daaroor geskryf. Vandat rekenaars die … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 6 Kommentaar

VUUR

 ” Dis die vrolike vlam wat klap en kraak en swaarkry tot lekkerkry maak en die werk met lekkerkry klaar kry” (of so-iets) jare gelede deur Langenhoven geskryf. Ongelukkig le my Versamelde Werke nou ver hiervandaan en moet ek op … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 4 Kommentaar

LIFE GOES ON

LIFE GOES ON … Certain stages in life are pain long stretched droughts without rain barren earth beneath the rock only the bones of an animal  a withered flower the memories of a lost love. And yearning, yearning one dwells … Lees voort

Posted in English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), idioomstories, Los opdrifsels | Tagged , , , , , , | 4 Kommentaar

Alle paaie gaan na Kaapstad

Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Los opdrifsels | 20 Kommentaar

Sondagaand blues

Dis Sondagaand. Dit reen al heeldag so triestig-triestig. Nou, noudat die boere oes. Gaan dit hulle benadeel? Is dit sleg of nie? Ons het die water so nodig- maar nou? In elk geval: Hier sit ek koud en triestig en het … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 7 Kommentaar

Ete vir 4, vir R50 of minder

Toortsie het my die opdrag gegee om ‘n ete te maak van R50 of minder en hoewel ek nie ‘n kok is nie( ek het ander talente) het ek darem probeer. So hier is dit. Dalk geniet jy dit. Spagetti bolognaise … Lees voort

Posted in Los opdrifsels | 2 Kommentaar

Vriende

Wat is ware vriende? In Vrae oor Vriendskap deur Deurmekaargedagtes is daar so mooi daaroor geskryf en daardie wyse man, Khalil Gibran aangehaal. Hy het ons mooi vertel hoe so ‘n vriendskap moet wees. En ek het gese dat ek so ‘n vriend het … Lees voort

Posted in gedigte en rympies (seestrome van verlange), Los opdrifsels | 11 Kommentaar