Category Archives: goue vroue

Voor die vuur

Seegogga sit in haar Rebushuisie. Sy sit nie op die stoep nie, sy kyk nie vir die blommetjies nie. Seegogga sit voor haar vuurhert, ‘n seeraskombersie om haar skouers. Dis winter op Rebusfontein. Terwyl sy op haar perriwinkle skulpies tik, … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , | 23 Kommentaar

Huise, name en Seegogga se Rebushuisie

Seegogga sit lekker agteroor op haar stoepie met ‘n koppie Bolandse flat white in haar hand.( Sy is mos nou gerehabiliteer). Sy bekyk die pragtige groen veld. Die gras is net reg- nie te lank nie, nie te kort nie. … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 12 Kommentaar

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?

HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD? So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te … Lees voort

Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein | Tagged , , , , | 26 Kommentaar

Rebusfontein, Bredasdorp en ‘n avontuur of twee

  Liewe lesers, kom klim vandag saam met my op die giggelgroenbus. Ons gaan ‘n bietjie toer! Ja, expect the unexpected! Ons reis deur die land van Noord na Suid, vind sommer uit van die besienswaardighede daar waar ons stop, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, Overberg, rhebusfontein | Tagged | 5 Kommentaar

Die Towerinne en Coronamouna: HOOFSTUK 1

Hier is die eerste hoofstuk van ‘n nuwe bloguitdaging : Die storie oor die Towerinne en Coronanmouna. Soos gewoonlik by ‘n vervolgverhaal, moet almal wat wil deelneem ‘n inskrywingsvorm voltooi – kry die vorm hier: https://forms.gle/spN3EwV1kt5wGW9F9 Bloggers sal skryf in … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, rhebusfontein | Tagged , , , , , | 49 Kommentaar

Om op Rebusfontein te woon

In my wildste drome het ek dit nooit kon dink nie: Dat ek eendag op Rebusfontein sal woon nie. “Maaar woon jy dan nie meer op Bredasdorp nie?” Natuurlik woon ek nog hier – en sommer op Struisbaai ook. Ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie, blogspeletjie diegroen giggelbus, blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, goue vroue, rhebusfontein | Tagged , , , | 47 Kommentaar

Die vervalle biblioteek: Slot

Hier is die slot van ‘n vervolgverhaal .Hierdie inskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging wat ‘n groep dames, bekend as die towerinne van Rebusfontein, uitgedaag het om ‘n storie saam vertel. Elke episode is deur iemand anders geskryf. Kliek HIER … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 69 Kommentaar

die misterie van die vervalle biblioteek

Hierdie inskrywing vorm deel van ‘n bloguitdaging wat ‘n groep dames, bekend as die towerinne van Rebusfontein, uitdaag om ‘n storie saam vertel. Jy moet eintlik die vorige 10 hoofstukke (dit is nie so lank nie) lees om myne te … Lees voort

Posted in blogspeletjie, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | Tagged , , , , | 71 Kommentaar

Skewe en ander prentjies – Rhebusfontein kunsuitstalling vervolg.

Liewe land. Wat vat jy saam en wat los jy? Ek is eintlik lus en vat sommer al my prentjies saam en hang hulle in my Rhebushuisie. Ek kan mos! En nog ‘n paar ekstra ook – die wat ek … Lees voort

Posted in blogspeletjie:towerbus,, feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 20 Kommentaar

Kunsuitstalling op Rhebusfontein – wonderlik!

O my Word – noot! Dis mos so in my kraal! Wil julle kuns he? Ek het baie!!! (BAIE!).Hoekom?Wel, my ma het geskilder, en ek, en my 3 kinders, en ek het ‘n raambesigheid… en ook ‘n voëtjie wat los … Lees voort

Posted in feeverhale en ander stories, goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein | 50 Kommentaar