-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 310 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
Kuns-kookklas op Rebusfontein (oftewel hoe Blommetyjie en Seegogga se stoepie bont geraak het).
Ons is ñ groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ñ dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ñ menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort
Emmerskoplysie 5
Liewe leser, hierdie hoofstuk vorm deel van ‘n bloguitdaging waarin die Goue Vroue van Rebusfontein uitgedaag word om ‘n vervolgverhaal te skryf waarin ons items op mekaar se emmerskoplysies uitleef. Soos gewoonlik, is een of meer van die res van … Lees voort
Posted in goue vroue
Tagged "skoon" liefdesverhaal, afrikaans, avontuur, goue vroue, Italie, La Scala EMMERSKOPLYS
43 Kommentaar
Kersvader word gehelp
Die jongerige nagemaakte Kersvader haal ‘n vergeelde foto’tjie uit sy sake n wys dit vir die GOUE VROUE. ‘n Mooierige meisietjie met lang blonde hare en ‘n outydse somerrokkie loer skaam na die kamera. “Dit is my Maria”, sê hy … Lees voort
I believe I can fly nr 11
Hieronder is n prentverhaal deur Jenny-Jinya . Klik op die eerste prentjie om die hele storie van begin tot einde te sien. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=3415879668432252&id=338824492804467&sfnsn=scwspwa&extid=HXvRqkgKQJKnTL00 Hoe voel jy oor hierdie storie?Voëltjies is nie gemaak om troeteldiere te wees nie.Dink asb tweekeer voor … Lees voort
Vriendskap met n seekat- resensie van ‘n ongewone dokumentere fliek
Ons het gisteraand na hierdie splinternuwe dokumenter op Netflix gekyk. Dit is die ware verhaal van die buitengewone vriendskap van Craig Voster en ‘n seekat. Saam met verteller Craig Voster kry ‘n mens die kans om’n besoek af te lê … Lees voort
Wat as….
Wat as…. dis ‘n vraag wat ons almal seker dikwels in ons gedagtes vra. Wat as ek nie in 1979 vir ‘n jaar Stellenbosch toe gegaan het nie? Hoeveel anders sou my lewe sy draaie geloop het? Sou ek ooit … Lees voort
Tagged naasteliefde, waty as
25 Kommentaar
Skewe prentjies
Nouja, net sommer ingeval julle steeds wonder hoekom byna al die prentjies teen my mure skeef hang!
You will never walk alone.
Honderjarige ridder verwerf 2 wereldrekords Nie alleen is die 100jarige Kaptein Thomas Moore ( geb 30April 1920) op 17 Julie 2020 deur Koningin Elizabeth tot ridder geslaan nie, hy het ook 2 wêreldrekords oortref! Gedurende die Lockdown het Captain Tom … Lees voort
Om te blog is ‘n bonus !
Verlede keer het ek vertel van Toortsie ( https://toortsie.com/ ) en Seegogga( https://seegogga.com/ ) wat jare gelede al begin blog het en nou al saam met ander bloggers lekker tong-in-die kies stories skryf en ook in hulle eie … Lees voort
HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD?
HOE HET SEEGOGGA OOK ‘N TOWERIN GEWORD? So in 2011 het Seegogga se bloggie die lig gesien. Seegogga was alleen , maar baie besig en haar kinders en man ver weg. Sy het saans weer behoefte begin voel om te … Lees voort
Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein
Tagged avontuur, Rebusfontein, Seegogga, towerinne, virtuele wereld
26 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.