-
Join 249 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 211 237 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
maslow op ‘n sondagaand…
Dis Sondagaand, blues-tyd en ek sit hier, doodmoeg, voor my blog. Ek moet skryf- ouma se bababoek, motoriese ontwikkeling, maar die krag en lus ontbreek. Ek wil graag ‘n gediggie opsit, ‘n paar maande gelede geskryf, maar dis te persoonlik. … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
3 Kommentaar
Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!!!
“Moenie dat jou akademie inmeng met jou sosiaal nie!” So het ons as studente dikwels vir mekaar gesê, gewoonlik as daar iets lekkers op die spel was, bv lentedag in die middel van ‘n toetsreeks, of ‘n uitnodiging na ‘n … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
5 Kommentaar
Die taal van blog
So ongemerk, sonder dat ek dit self agtergekom het, het Seegogga verjaar! Ja, dis net so mooi ‘n jaar en ‘n week gelede dat ek my eerste nederige bloginskrywing gemaak het. In hierdie jaar het so baie gebeur! Ek het … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
15 Kommentaar
voor in die wapad brand ‘n lig
Wel, as ‘n mens heeltemal korrek wil wees, kry ‘n mens eers hierdie lig en dan eers kom die wapad- hierdie liggie hierbo is immers op die Suidpunt van Afrika, daar waar alles begin . Maar kom ons wees maar … Lees voort
Showtime! ( ‘n Week na: The show must go on)
‘Een hunters extreme asb?” “Hier’s hy. R 20” “2 Poncho’s asb!” “Right! R36″ Ag, tannie, hou maar die kleingeld!” Ek neem die twee tweerandstukke en kap dit so tweekeer op die barcounter soos ‘n pro. Dis wat mens moet doen as jy ‘n … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
3 Kommentaar
The show must go on
Maankind was weg, want sy’s siek en ek’s weg, want ek WERK!!! Dit het so gekom: Eendag onverwags, net na ek en my motor wonderbaarlik veilig in die Kaap gekom het, tref ‘n groot terugslag ons gesin, my man land … Lees voort
Posted in idioomstories, Los opdrifsels
15 Kommentaar
12 bottels water, 5 engele, ens. (deel 2)
Ek het in die vorige skrywe vertel van my besonderse rit Kaap toe ( klik hier om deel 1 te lees), maar die storie se stertjie moet ek darem bysit, veral gedagtig aan een van die onlangse blogs waar Toortsie … Lees voort
Posted in engele op my paaie, Los opdrifsels
11 Kommentaar
12 bottels water, 5 engele op wiele en nog een daar erens bo. ( Deel 1)
Iemand het lank gelede eenkeer vir my ma gese dat sy nie oor my bekommerd hoef te wees nie. Ek het ‘n buitengewone goeie beskermengel en sy werk nog oortyd ook. Dat ek nie lank gelede al iets ernstigs oorgekom … Lees voort
Posted in engele op my paaie, Los opdrifsels
13 Kommentaar
Krater- of nie? Macaroni jou doring!
Paleishuis, my klein tuisbesigheidjie, is ‘n raamplek en kunsgalerytjie. Vroeer jare het ek hom woes bemark. My man het by ‘n firma gewerk wat soms uitgelese oorsese kliente gehad het. So kom daar een aand, so 6.30nm twee baie belangrike … Lees voort
Die deurmekaar tale van kleur
Dis aand en ek het vir ‘n verandering die laptop. Aha, nou kan ek mos blog!!! Moenie glo nie, dis reeds amper 9 uur, en ek sit al van 4 uur af hier en lees. Ek lees op oor restourante, … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
11 Kommentaar
wanneer is ons kommin????
Ai, OLGA het mos vir my huiswerk gegee: ek moet nou vertel hoe commin ek is. Maar ek glo mos nou nie eintlik ek is commin nie, ne! Of is ek? O gaats, ja. Ek is mos mal oor my … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
13 Kommentaar
Wat? Rule the world???
Om te blog of nie? Ek is maar ‘n klein bloggertjie. In vergelyking met ander bloggers het ek maar min rooi kolletjies. Daar is nog steeds nie ‘n kolletjie in Frankryk nie, en ek wil so graag daar ‘n kolletjie … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
11 Kommentaar
af-lyn, sonder reddingsgordel, vry en verlore
Nouja, na ek laas so lekker die trein ingehardloop het, gebeur daar toe iets: iets vreesliks. Net mooi so na die treinstorie, toe ek lekker goed voel oor my blog. My laptop, wat my absolute plesier gegee het die afgelope amper 3 … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
5 Kommentaar
Die prinses en haar waternimfe
Dis Saterdagoggend, 2 April. Die groot dag het aangebreek, en dis tyd vir sjampanje ontbyt by Mozarts. ( dis nou na die heerlike aandete by Merino Grill die vorige aand en die kuiertjie daarna by Jacks tot 2 vm). Dit … Lees voort
Sondag afskeid
Dis Sondagaand, blues tyd, en vandag sit ons met harte in ons keel, maar tog ook nie. Daar is ‘n tyd vir elkeen van ons om afskeid te neem van geliefdes, van die lewe, en voort te gaan hemel toe, … Lees voort
Posted in Los opdrifsels
6 Kommentaar
sundaynightblues
Dis alweer Sondagaand, blues tyd en haar hart loop ver paaie. Sy wonder weer oor die lewe, die lief en die baie leed. Hoe ver draai die liefde? Hoe onselfsugtig is ware liefde? Hoe onselfsugtig is sy werklik? Hoe kry ‘n mens sy hart … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.