Category Archives: Die Overberg: my wereld.

Seevakansie 2010

Ek tik die titel hierbo, en skielik lyk die datum so indrukwekkend. 2010 klink so belangrik, glad nie so ‘n tussenin datum soos bv 2009 of 2011 nie. Nee, deadcentre 2010. Dit moet mos belangrik wees. Wel ek kan julle … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 14 Kommentaar

Toortsie se liggie aan die Suidpunt

Hier op die onderste punt van Afrika is lig! Vir ons wat hier woon, ‘n wonderlike gerusstelling om saans sy lig so te sien flits oor die see. Kyk gerus hoe mooi Toortsie oor hom skryf. Behalwe dat sy liggie  deel … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 14 Kommentaar

Seerowers (DEEL 5)

Hierdie is die laaste deel van die storie. Om dit van die begin af te lees, klik hier. X en vriend was die diepseeduikers wat ‘n skeepswrak vol tin in Struisbaai se baai ontdek het.  Oom  Fagan en oom D … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 16 Kommentaar

Seerowers!(deel 4)

( Hierdie is deel 4 van die storie. Klik hier om van die begin af te lees.) Nouja, ek het laas vertel hoe die twee ou karnallies, oom Fagan en oom D hulle lyf seerower gehou het. Oom D het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

SEEROWERS! ( DEEL 3)

Hierdie is deel 3 van die storie. Klik hier om vanaf deel 1 te lees. X, die diepseeduiker , was ‘n baie interessante man. As kaptein van die Suid Afrikaanse Olimpiese diepsee duikspan in die dae voordat Suid Afrika uit … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 15 Kommentaar

Seerowers! (Deel 2)

( Hierdie is deel 2 van die storie. Klik her om van deel 1 af te lees) Nouja, ek het mos laas vertel hoe oom Fagan, die ou platjie, ‘n tinstaaf ‘gesteel’ het by die seerowers, diepseeduiker X en kollega, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 8 Kommentaar

Seerowers!(deel 1)

Die see hier by Kaap Agulhas, hier by die Suidpunt van Afrika, is seker een van die gevaarlikste stukkies see in Suid Afrika. Dit word nie verniet ” die begraafplaas van die skepe” genoem nie. En waar daar skeepswrakke is, … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Seestories | 23 Kommentaar

Vurige Suid Afrikaners

Toortsie en Olga  het nou ‘n ding hier beet, wat my nou weer aan ons vorige opdrag herinner: VUUR. Daar is nog ‘n ding waaroor ons nog nie geskryf het nie: Vurige Suid Afrikaners. Kyk, ons is mos al die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat | 5 Kommentaar

Alle paaie gaan na Kaapstad

Ek ry gister hier weg, op pad Kaap toe, en opnuut verwonder ek my oor die ongelooflike mooi pad wat ons so dikwels moet ry. Vir iemand wat in die vaal, plat Vrystaat grootgeword het, is die pad Kaap toe elke keer … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, Los opdrifsels | 20 Kommentaar

DIE TAMAAI HAAI

ANGLER’S PRAYER LORD, grant that I may catch a fish so big that even I, in speaking of it afterwards, may have no need to lie.                Anon. “Tamaai haai! Tamaai haai!” Dis April 1922 en dis die kinders van Hermanus … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 4 Kommentaar

seewater

Vandag nog moet ek skryf oor water. Daar is nog 33 minute oor voor die dag om is. Ek besef ook weldeeglik dat ek nie Herriemerrie en julle ander se wonderlike skrywe oor water sal kan oortref nie. So wat kan ek … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., Seestories | 4 Kommentaar

Parrie kom huis toe

Eendag, lank gelede, in 1993 om presies te wees, was daar ‘n pylstert. Hy was die creepy crawly van Struisbaai Hawe en het met sy groot plat lyf die seebodem gepatroleer en die stukkies aas wat die kinders en vissers … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., feeverhale en ander stories, Seestories | Tagged , , , , , , | 24 Kommentaar