Category Archives: kraters en ander skandes (humor)

gediertes met knypers

So lees ek mos nou die dag oor soekterme wat by Toortsie uitkom. Ek het lank gelede  ook eenkeer  oor my snaakse searches geskryf. Vandag is die nou weer my beurt. Tog lekker ‘n bietjie plesierigheid. Ek is nou al gewoond … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 8 Kommentaar

nog engele op my paaie

Janee, daai tannie was reg oor my ekstra beskermengeltjies.  Sien https://seegogga.wordpress.com/2011/08/13/12-bottels-water-5-engele-op-wiele-en-nog-een-daar-erens-bo/ Nou nie dat ek hulle wil uittart nie, dinge gebeur sommer net. So pak ek toe verlede week die lang pad Moorreesburg toe aan ( en verkool ook amper in … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 10 Kommentaar

‘N BOER MAAK ‘N PLAN

Groetnis vanuit ‘n koel, triestige Holland! Vandat ek van Kameel se akkedis, Octavius, gelees het, is ek lus om te vertel van my ma se blom. Om op Struisbaai tuin te maak, is nie ‘n grap nie. My pa het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Seestories | 12 Kommentaar

” Ze geitje, ze geitje!”

Ek lees nou so van Malomi safari lodge se probleme met geitjies in die huise. Ek het ook daardie probleem hier by die see. My dogter vertel my toe van haar vriendin se ma, wat vakansie-akkommodasie in Natal het en die dame het ook … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 17 Kommentaar

iets opwindends 2: die bottel wyn

Soos julle seker al agtergekom het, is ek antiek. En in in die antieke tyd toe ek op universiteit was, was daar antieke reëls: Eerstejaars moes saans 8 nm in die koshuis wees, en naweekaande moes almal, seniors inkluis, 12 … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 10 Kommentaar

Kraterstorie? Daar’s ‘n slang in die gras!

Ek weet nie of hierdie ‘n kraterstorie is nie, maar dis wel ‘n idioomstorie – ek tag my sommer self. Lank gelede het ek hier op my blog vertel van Rus ‘n Bietjie, ons eendeur vakansiehuisie op L’Agulhas. Nouja, Rus ‘n … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Seestories | 14 Kommentaar

Krater 11: Hoogmoed kom tot ‘n val

Ag nee-wat! Die lewe is deesdae heeltemal te ernstig! Dit tyd vir ‘n kraterstorie! In my jong dae het ons taalonderwyseresse mos nog NAGESIEN: Duisende boeke-taalwerkboeke, opstelboeke, voorgeskrewe vrae-boeke, toetsboeke,……. So stap hierdie jong juffroutjie met haar wit minirokkie eendag … Lees voort

Posted in idioomstories, kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels, skoolstories | 4 Kommentaar

Krater- of nie? Macaroni jou doring!

Paleishuis, my klein tuisbesigheidjie, is ‘n raamplek en kunsgalerytjie. Vroeer jare het ek hom woes bemark. My man het by ‘n firma gewerk wat soms uitgelese oorsese kliente gehad het. So kom daar een aand, so 6.30nm twee baie belangrike … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor), Los opdrifsels | 6 Kommentaar

Kraterstorie vir vrouedag

Na aanleiding van Toortsie wat van die tee vergeet het, en Maankind wat sê dat ons meer moet lag, gou-gou hierdie storietjie van my my goeie vriendin, Elise. Nou kyk, Elize is die fynste en mooiste mensie denkbaar , intelligent, … Lees voort

Posted in kraters en ander skandes (humor) | 4 Kommentaar

Krater 8: Ons, die dominee en die kombuisvloer

Eendag,  so 22 jaar gelede, het ons Bredasdorp toe getrek en ‘n mooi ou huis hier gekoop. Die gaar novilon in die kombuis moes vervang word- met teëls, het ons in ons wysheid gedink, want my man se werk het … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., kraters en ander skandes (humor) | 11 Kommentaar