-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 503 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: feeverhale en ander stories
Die juffrou: Deel een
Elke ding wat gebeur, stuur jou lewe in ‘n koers, ‘n rigting wat die res van jou lewe beïnvloed en verander, soms so gering dat jy dit nie agterkom nie, soms soveel dat dit jou jou lewe lank bybly. Hierdie jaar, 40 … Lees voort →
Die Bruid en die Beatles
Troue hou is tog so lekker! Veral as jy redelik gerus voel oor die nuwe skoonseun, nè!Omdat die troue nie hier op ons tuisdorp is nie, maar by Nuy vallei, voel my hand so ‘n bietjie afgekap. Daar is net … Lees voort →
‘n dag in die lewe van ‘n seegogga
Seegoggas se dae verander saam met die getye , die wind , die weer, en die ander gediertes wat dalk hulle pad kruis. Daar is dus min patroon in die lewe van ‘n seegogga, behalwe dat hulle lief is vir knibbel … Lees voort →
Storietyd in blogland
Eendag, nie so lank gelede nie, was daar ‘n dogtertjie. Sy was sommer dikbek en kwaai: ”Ek wil ‘n storie he!” brom sy. “Kom ek vertel jou van Rooikappie”, se haar ma. “NEE! Ek willie van Rooikappie hori , ek … Lees voort →
Overberg, storiewerf, bederf-bederf!
Audrey Blignault, Con de Villiers, Wilma Stockenstrom, Uys Krige, MER, Sannie Uys, Petra Muller, Ian Smit, Marlee Tesselaar, Chanette Paul, Petrovna Metelerkamp, Trisa Hugo, Frieda de Villiers, Ernie Mellet, Johan Kotze……..En nou herinner Maankind (Trisa Hugo) my aan nog twee: … Lees voort →
Die eensame koning
Eendag, lank gelede, so vanaf, 1845 af, was daar ‘n klein prinsie. Die arme prinsie se pa was natuurlik die koning van die land, Bavaria, en baie besig. Hy het nie gedink kindersgrootmaak is deel van ‘n koning se pligte nie, daarvoor … Lees voort →
Die prins en die diensmeisie- slot.
Die skrywe van hierdie feeverhaal het my stoutste vervagting oortref. Binne 10 dae het hierdie storie al my vorige inskrywings verbygesteek en die stukkie geword wat die meeste van al my goed gelees is! Ons mense hou van stories! Baie dankie vir almal … Lees voort →
Peter Pan, Heidi en ander
Ek grawe my ou kinderboeke uit, my aller-gunsteling boeke, in opdrag van Toortsie. Vir my is daar nie mooier boeke as kinderboeke nie. Vandag gesels ek met Heidi en ek wil haar in my arms toevou. Arme Heidi. Sy was … Lees voort →
Oor prente en feeverhale
Wat? Is dit sowaar al weer Sondagaand? Ek kan dit nie glo nie- dat die week so onder my uitgevlieg het nie. Dis nie dat ek nie wou blog nie, nee, ek het! Of altans ek het probeer! Eenkeer het … Lees voort →
Die prins en die diensmeisie: ‘n Feeverhaal met julle eie einde
Eendag was daar ‘n prins. Hy was jonk en alleen, want hy moes in ‘n vreemde koninkryk in ‘n vreemde land vol vreemde mense gaan woon. Hy kon ook nie hulle taal praat nie. Die diensmeisie wat aangestel is om hom … Lees voort →
Die gelukkige haai
Eendag , lank gelede, was daar ‘n haai. ( Ek kan nou nie se presies hoe lank gelede nie, want ek kom nie by die navorsing uit nie, maar julle kan verseker wees dat dit ‘n ware verhaal is, net … Lees voort →
Parrie kom huis toe
Eendag, lank gelede, in 1993 om presies te wees, was daar ‘n pylstert. Hy was die creepy crawly van Struisbaai Hawe en het met sy groot plat lyf die seebodem gepatroleer en die stukkies aas wat die kinders en vissers … Lees voort →
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.