-
Join 248 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 186 243 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (51)
- die tale wat ons praat (34)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (14)
- Euro-trip (11)
- feeverhale en ander stories (50)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (32)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (5)
- kraters en ander skandes (humor) (27)
- Los opdrifsels (191)
- Ma se seksboek (29)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (20)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (30)
- Seestories (46)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies
-
Selekante ( argiewe)
Author Archives: seegogga
That’s Amore! Europa, hier kom ons! Hoofstuk 1 van die Goue Vroue se nuwe avontuur.
Die goue vroue is al weer op pad na ‘n nuwe avontuur! Klik hier en toer saam. Verwag ook sommer die onverwagse. https://fresh.inlinkz.com/party/7e01efcc06e4463da97c16ec33eb9429 Die Goue Vroue sit almal gesellig in die sonnetjie op Seegogga se stoepie. Elkeen het ‘n glasie … Lees voort
Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rhebusfontein
Tagged europa, goue vroue, lewensafrigter, life couch
21 Kommentaar
Die tale wat ons praat: Touch screen taal.
Nie lank nadat almal gewoond geraak het aan sms-taal nie, verskyn daar toe ‘n nuwe ding: touchscreentaal! Skielik moet jy met jou grote duim nie knoppies afdruk nie, nee. Jy raak net aan die lettertjie en hy verskyn daar. Jy … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
16 Kommentaar
Nee ek willie WEER die praatstok hê nie.
Ek wil eintlik die foto’tjie vd goue vroue wys voordat Seegogga met baie groot moeite die Goue Vroue weer terug op haar rug gekry het. Oordosering? Toorts se tert? Ontsteltenis? Swewend van wat?
Dis noggie jou beurtie, dis weer myne! Redding op Rebusfontein
Dis nou weer my Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf. Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer. “The Talking Stick” … Lees voort
Beskermd: Die veelsydige buff
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Posted in goue vroue, Los opdrifsels, rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie, rhebusfontein
Vul jou wagwoord in om almal se kommentaar te sien.
Dis nou jou beurt.2. “Every woman needs a little black dress”- Coco Chanel. ‘n Kraterstorie
“ Dis nou jóú Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf. Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer. “The Talking Stick” … Lees voort
Dis nou jou beurt.
, Dis nou jóú Beurt!Die Goue Vroue is ‘n handjievol Suid-Afrikaanse vroue – oud en jonk – wat lief is vir skryf. Ons is geanker in die werklikheid, maar spoor mekaar met bloguitdagings aan om te fantaseer. “The Talking Stick” … Lees voort
Posted in blogspeletjie, die tale wat ons praat, goue vroue, Los opdrifsels
Tagged afrikaans, meertaligheid, taaldebat, transgender
24 Kommentaar
Boekbespreking: “The hundred-year old man who climbed out of the window and disappeared”, deur Jonas Jonasson.
Alan Carlsson, ‘n 100 jarige oom in ‘n ouetehuis, was nie lus om sy 100ste verjaardag wat die kwaai matrone vir hom gereël het, by te woon nie. Toe klim hy deur die venster en land met sy pis-slippers in … Lees voort
Matriek reünie terugblik.
In 2018 het ons matriekklas ons 50 jaar reünie gehou. Ek het destyds geskryf en foto’s gewys van die voorbereidings. Byna 3 jaar gelede. Om dit te sien, klik hier: reünie. Dit was vir my en my man ‘n voorreg … Lees voort
Posted in Los opdrifsels, skoolstories
Tagged matriek, ou vriende, reunie, Suidpunt van Afrika
24 Kommentaar
S-pen kuns
‘n Jaar gelede het ek ‘n nuwe selfoon gekry. En net daar het my lewe so n bietjie verander. Ek het naamlik die s-pen ontdek. Wow! Dis ‘n wonderlike dingetjie! Nie net kan hy, nes n gewone pen, vir jouself … Lees voort
abba party
Ons is ‘n groep vroue, bloggers, en tussen ons klompie het ‘n dorp ontstaan, Rebusfontein. Iewers in Suid-Afrika. Iewers in ons lieflike land.Hierdie hoofstuk sluit by ‘n menigte voriges aan. Jy sal dalk frons, jy sal dalk wonder. Ja, Rebus bestaan. Vir … Lees voort
Huise en herinneringe
https://seegoggaaccommodation.wordpress.com/2012/11/03/rus-n-bietjie-agulhas/Woordnoot pak in om te trek. Christa het die afgelope jaar of wat die wereld vol getrek. So ook Sonel. Inpak, uitpak, inpak, uitpak swaar bokse ronddra. Toorts het so n jaar of so gelede 3x moes trek, Una het … Lees voort
SA's My Octopus Teacher takes home the Oscar: 'A huge privilege to represent this place I love'
https://www.news24.com/channel/movies/news/sas-my-octopus-teacher-takes-home-the-oscar-a-huge-privilege-to-represent-this-place-i-love-20210426 Jippie! Ek het mos gesê lank gelede toe hierdie pragtige Suid Afrikaanse dokkie net op Netflix kom, dat ek hoop hy kry die Oskar wat hy verdien. https://seegogga.com/2020/09/10/watch-my-octopus-teacher-trailer-cphdox-2020-on-youtube/ Die van julle wat dit nog nie gesien het nie, kan … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.