Category Archives: die tale wat ons praat

Die taal van geheime liefde

Met duisend malende woordgedagtes krap ek eentonig strepiespatrone in my boek, daar waar ek jou wil skryf…

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | Lewer kommentaar

Die taal van tyd en ouderdom

 Hoe het die spinnerakke van die tyd die ratwerk vasgevang en laat roes? En waarom?

Posted in die tale wat ons praat | 1 Kommentaar

Nog ‘n Valentynsbrief?

Damn Van, I love you, man!

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 9 Kommentaar

Valentynspeletjie

Dis  een van die dae Valentynsdag en wie van ons is nog nie aangeraak deur die liefde nie? Miskien is jou geliefde by jou, miskien ver. Maar as jy vir iemand lief is, wil jy dit graag vir hom se. … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat | 14 Kommentaar

die taal van verlange-‘n ‘MISS YOU’ dag

  ‘n “Miss you”- dag       My mindset is English, and my thoughts are of you, even though we’ll never meet and there’s nothing we can do.   Two ships in the ocean thousands of miles apart yet so near … Lees voort

Posted in brilsielkunde, die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange), Seestories, Vertelling: Die Juffrou en John | 4 Kommentaar

Vurige Suid Afrikaners

Toortsie en Olga  het nou ‘n ding hier beet, wat my nou weer aan ons vorige opdrag herinner: VUUR. Daar is nog ‘n ding waaroor ons nog nie geskryf het nie: Vurige Suid Afrikaners. Kyk, ons is mos al die … Lees voort

Posted in Die Overberg: my wereld., die tale wat ons praat | 5 Kommentaar

SMS-TAAL

Hi mev. huganit? xwl net weet of d hysi bd see d nawk vanaf Sat8 beskb of oop v bespr is. ds net x n my girlfriend. Danku. Hi Smitti x jamme, ma hys kla bespr. Grute. Hai A. wmj?  Hu laat … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat | 13 Kommentaar

Die taal van die liefde 2: Ouerliefde

      Lied van ‘n Mamma by haar slapende kind       Ek sal vir jou ‘n versie maak       my liewe kleine kind.       Ek sal vir jou ‘n liedjie sing       wat fluister van die wind-       van sterretjies en … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 2 Kommentaar

DAGBOEK

DIARY A book- messed up with writing and inkblots- and all I have to talk to.   A book- dirty, messy, falling apart- and all I have.

Posted in die tale wat ons praat, English blogs, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 1 Kommentaar

en ja, die liefdestaal

 WEEKLAAG Was ek maar ‘n Breyten ( hoe sweet die arme ysterkoei  nie) of Eugene Marais (were you but here, were you but here) of Antjie Krog ( en het jy my toegelaat om met my skurwe hakskene op jou … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 4 Kommentaar

Oh! My word! Computertaal!

Blogs, gravatars , avatars, accounts, URL’s, links, hyperlinks, shortlink, pingbacks, trackbacks, buttons, cookies, tools, upgrades, uploads, downloads, drafts, usernames, passwords, tags, tabs, import, burn, rip, sync, widgets, settings, html, malware, software, default, skype, bytes, gigs, profiles. log on, restart, reboot, hybernate….. Nee kyk, ek’t … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat | 10 Kommentaar

Lui telefoontjie, lui!

Mmm! Die vreugde van kommunikasie! Wat sou ons tog wees sonder daardie lieflike kontak met ons medemens? En die heerlike geselsies van ‘n geliefde? Hierdie skrywe kom uit die outyd, lank voor selfone, in die tyd toe ek ‘n deeltelefoon in Johannesburg gehad … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | Tagged , | 9 Kommentaar

NUWE WERELDTAAL ?

Ek lees so oor almal se taalwroeginge en die gedurige geredekawel oor die voortbestaan van Afrikaans. Die van ons wat in die sestigerjare in die Vrystaat op skool was, sal die geskiedenis van die Eerste en Tweede Afrikaanse Taalbeweging  terdeë … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat | Tagged , , , , | 8 Kommentaar

Om te blog-of nie

Om te blog of nie- that is the question. Het ek iets te se? Ek lees Toortsie se inspirerende blogs en ek wonder wat ek hier doen. Jaaaa! Ek wil mos skryf! Maar wat? Waarom het ons so ‘n behoefte om vir die wereld te skryf? Is ek ‘n uiterste ekstrovert? Of is dit die woordkuns? Wat is … Lees voort

Posted in die tale wat ons praat, gedigte en rympies (seestrome van verlange) | 8 Kommentaar