My kort vir jou sop is ‘n bundel kort-kort verhale wat vir liefdadigheid geskryf is. Die boek is die breinkind van Trisa Hugo, die eienares van Boekemakranka, ‘n e-boek uitgewery. Alle tantieme gaan aan die Kleinmond sopkombuis, en die uitgewer se winste gaan aan dieKleinmond leeskring, dws 100% liefdadigheid. Van Suid-Afrika se beste en bekendste skrywers het hier verhale geskryf, maaar, daar is sowaar ook ‘n storietjie in wat ek self geskryf het. Kort, en op die laaste oomblik, maar hy het dit gemaak en ek voel baie trots! Koop tog asseblief die boek, geniet dit, want daar is wonderlike stories in, en weet dat jou geld gaan om honger magies te voed. Koop die boek hier deur op die link te klik. http://www.amazon.com/gp/product/B00CI1R14M/ref=as_li_ss_tl?ie=UTF8&camp=1789&creative=390957&creativeASIN=B00CI1R14M&linkCode=as2&tag=boekemakranka-20


Baie dankie, ook vir jou bydrae!
LikeLike
Dankie dat jy dit aanvaar het! Ek wou weer verander, maar het besef ek is te laat.
LikeLike
Terug pieng: oor liefdadigheid | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie
Baie geluk aan Maankind met haar wonderlike idee. Geluk aan jou, Seegogga en ook aan Son vir julle bydraes. Ja, ons sal die boekie moet koop!
LikeLike
Ek wens ek kan Son se storie en al die ander stories lees! Maar helaas- ek het nie ‘n Kindle nie! Sal my kind moet motiveer om die boek te koop..Danki dat jy gaan onderstuen, Toortsie. Het jy nie ook iest daarin nie?
LikeLike
Mooi, seegogga! Ek sal dit moet lees. :0
LikeLike
we, Lekkerjeuk,, daar is soveel bekende Suid-Afrikaanse skrywers wat ook deelgeneem het, dus glo ek dat jy dit baie sal geniet!
LikeLike