-
Join 251 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 210 502 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (52)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (201)
- Ma se seksboek (29)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (16)
- rhebusfontein (31)
- Seestories (47)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Ma se seksboek
Ma se seksboek. Brief 9: Koek en tert
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ja, ouens is dus dikwels meer sexy, meer fisies en meer liberaal. Hulle soek soms meisies net vir ‘n lekker vrytjie en kry gewoonlik ook een. ‘n Spreekwoord onder hulle is: “In elke bos rose … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
8 Kommentaar
Ma se seksboek: Brief 8: Vryheid en gebondenheid
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ja, dis wonderlik om verlief te wees. Dis egter wanneer ons so onbeskryflik lief voel vir ‘n ou dat ons partykeer te veel gee op fisiese ( en emosionele!) gebied. Ons wil graag vir hom … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
5 Kommentaar
Ma se seksboek Brief 7: Emosionele verskille
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Dit bring my by die emosionele verskille tussen die geslagte. Ook hier is daar ‘n groot verskil tussen die manlike en vroulike geslag. Lees die ouens in julle lewe graag liefdesstories? Waarskynlik nie. Boeke oor … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
11 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 6: Die taal van die liefde
Liewe Kinders “Die taal van die liefde” Ai, ons pluis noe die saak mooi uit, maar om goeie fisies pasmaats te wees kom nie altyd so natuurlik soos ‘n mens sou dink nie. Ervaring speel nogal ‘n rol, en veral … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
3 Kommentaar
Ma se seksboek Brief 5: Die ridder en die prinses
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Soos julle ouderdomme verskil, so ook julle seksuele behoeftes. Op jou ouderdom, Lienkie, behoort dit net drukkies en soentjies te wees. Jy het nou ‘n outjie wat baie ervare is, meer as die normale skoolseun. … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
1 Kommentaar
Ma se seksboek Brief 4: Hoe werk ‘n man se kop?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Kom ons gaan ‘n bietjie terug na ‘n man se seksuele drange. Julle weet dat hulle liggaam spermpies produseer- duisende en duisende. Dit word naderhand te veel en daarvan moet ontslae geraak word. Julle het … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
7 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 3: Superman en die trappies
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Behalwe dat ‘n man ‘n baie sterk seksdrang het, sterker as wat ons dalk vermoed, het hulle ook ‘n groot drang na prestasie. Hulle wil graag wen en hulle wil graag die einddoel bereik en … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
9 Kommentaar
Ma se seksboek. Brief 2: Wat is aantreklik?
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ja, die aantrekkingskrag tussen man en vrou is iets onbeskryflik wonderlik en ook onverstaanbaar. Salomo se in Spreuke 30:18 en 19: ” Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
8 Kommentaar
Ma, ek is verlief!(oftewel:Ma se seksboek) Brief 1: die oerdrang
Liewe Leanie, Annika en Lienkie Ek het nou (soos Annika se-effens te laat) besluit om vir julle briefies te skryf om te vertel hoe werk ‘n man se kop- of altans hoe ek dit verstaan. Ek dink nie ons vroumense … Lees voort
Posted in Ma se seksboek
8 Kommentaar
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.