-
Join 241 other subscribers
Welkom hier by Seegogga se Bloggie! Jy is die
- 212 180 ste besoeker! Lekker lees.
soek hier /search
seestrome(Kategoriee)
- Aandag! Verbeter die lewe en word 'n mijoener! (5)
- blogspeletjie (8)
- blogspeletjie diegroen giggelbus (7)
- blogspeletjie:towerbus, (6)
- Boeke en flieks (11)
- branders van emosies: musiek vir die siel (6)
- brilsielkunde (4)
- Die Overberg: my wereld. (53)
- die tale wat ons praat (36)
- engele op my paaie (3)
- English blogs (15)
- Euro-trip (12)
- feeverhale en ander stories (53)
- gedigte en rympies (seestrome van verlange) (30)
- goue vroue (36)
- idioomstories (28)
- Kersfees (20)
- Kossies vir 'n seegogga en ander resepte (6)
- kraters en ander skandes (humor) (29)
- Los opdrifsels (203)
- Ma se seksboek (30)
- Mosambiektrip (3)
- ouma se bababoek ( ouerleiding) (20)
- Overberg (21)
- rebusfontein, perfect day, vriende, nostalgie (17)
- rhebusfontein (32)
- Seestories (48)
- skoolstories (7)
- Treinstories (1)
- troustories (4)
- Vertelling: Die Juffrou en John (14)
- Vertelling: Die Juffrou en Lawrence (1)
- Voels en beginsels: I believe I can fly (12)
-
Jongste krappies
Top Artikels & Bladsye
Seesterretjies. onlangse kommentaar
my boekies

-
Selekante ( argiewe)
Category Archives: Los opdrifsels
Brooklyn bubblegum
Jare gelede is hierdie advertensie op Bredasdorp geskiet. My man het op die sypaadjie gestap met 2 dogtertjies: my jongste, die een met die blou rokkie, was toe in Gr2. Die ander enetjie is haar maatjie. Later hardloop hulle vreesbevange … Lees voort
Die Rus-‘n-Bietjie-bankie
Die Falck familie kom ‘n lang, lang pad, van jonkheer Willem Adriaan Falck af, wat in die vroeë jare van die Kaap hom hier gevestig het. Maar in ons koppe is my oupa, Tom Falck van Robertson, die vader van … Lees voort
Posted in Die Overberg: my wereld., Los opdrifsels, Seestories
Tagged Agulhas, bankie, Falck familie, Rus'nBietjie, Soldatepoel, verlangbankie
6 Kommentaar
Konsternasie op die stasie 2
( vervolg op Konstenasie oo die stasie 1)
Posted in Los opdrifsels, Mosambiektrip
9 Kommentaar
Poedel
Jarre en jarre gelede, so 1972, het ek en ‘n vriendin op ‘n toer oorsee gegaan. en toe ons in Frankryk land, het die lugredery my tas verloor. Ek het ‘n maand lank net die klere aan my lyf gehad. … Lees voort
Dis alweer nuwe jaar!
En so vlieg die jare. 2025 lê en wag voor die deur. Die seewind is besig om 2024 redelik vinnig weg te waai. 2024 was ‘n besige besige jaar, byna vir almal wat ek ken, en tog is daar nie … Lees voort
Die tale wat ons praat: keyboardtaal.
Ek dink die meeste mense wat my ken, het al kennis gemaak met my touchscreentaal. Oh my word! Ek het die vermoë om die eenvoudigste woordjies na Grieks te verander of dalk na woorde wat gesensor behoort te word, op … Lees voort
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
Tagged and tv, bluetooth keybiard for cellphones, keyboard, tablets
7 Kommentaar
Die Geheim van die vis
Seegogga lê rustig op haar hangmat en suig klein suigies aan haar pittekou. Waarvoor kan sy dankbaar wees? Wat het sy geoes? Het sy rede om ‘n dankfees te hou? En ‘n party? Haar gedagters gly oor die afgelope jaar. … Lees voort
Die tale wat ons praat: Afrikaans!
Wil julle weet wat ons weet? Luister gerus na hierdie uitstekende toespraak van die matrikulant, Mpumi Rakhudu! https://www.facebook.com/share/5VMf7wDvRNzJQUEX/?mibextid=xfxF2
Posted in die tale wat ons praat, Los opdrifsels
2 Kommentaar
Knope en Moord in die Overberg
(Hierdie is die eerste deel van ‘n Nuwe avontuur vir die Goue Vroue. Daar is n moord gepleeg. Daar is n pragtige meisie. Daar is…. Om hierdie vervolgverhaal te volg, klik hier. https://fresh.inlinkz.com/p/54c7705c5c9f46fa95a041857eac2e89 Seegogga klim met moeite in haar hangmat. … Lees voort
Aandag! standardiseer rekenaars en selfone!
So breek my laptop mos so ‘n maand gelede. En ek kry ‘n nuwe laptop. En hy is Grieks! Ek weet nie waar is my files nie, my foto’s is toe in ”folders”, Daar waar die aanhalingstekens moet wees, is … Lees voort
I Believe I can fly nr 12
Do you want to have a bird as a pet? Please first read this heartbreaking piece below written by someone who resques birds and put them up for adoption. Do you know that birds are the most re-homed pets on … Lees voort
Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.