Of wat van hierdie? Ons oefen vir Rhebuskloof sirkuskonsert

Ek weet nie. Ons twist dat di3 beenhare bewe, maar is dit genoeg vir n sirkus? Ek het nog n bietjie gaan grawe:

Hierdie pas mooi by Una se beenhare.

Maar ek dink vir n mooi vertoning is hierdie dalk die ding:

Wat sê julle? Hoe ookal, wikkel daardie boudjies, want ons ga dans dat die dak lig!

Unknown's avatar

About seegogga

Soos 'n krappie op die strand, trap ek spoortjies in die sand. Dalk sien jy iets, dalk niets. Wie sal raai hoe die wind gaan waai?
This entry was posted in Ongekategoriseerd. Bookmark the permalink.

8 Responses to Of wat van hierdie? Ons oefen vir Rhebuskloof sirkuskonsert

  1. Toortsie's avatar Toortsie sê:

    Wow. Ek sal wat wil gee om soos die tweede een te kan dans.

    Like

  2. VirgoC's avatar VirgoC sê:

    Ek probeer dink hoeveel sambuca ek moet drink voor my skaniere so los kan wees…

    Like

  3. woordnoot's avatar woordnoot sê:

    Virgo…ja nee! Ek sal self ‘n paar kelkies moet sluk voor ek so grasiues sal wees!

    Like

  4. Ek raak sommer moeg wanneer ek na al daardie harde oefening kyk.

    Like

  5. Wat van ‘n rustige outydse langarm?

    Liked by 1 person

  6. Hmm, ja, daardie twee is tango se eerstespan! Maar ek en Silver is doodheppie in die vyfdespan 😀

    Like

Lewer kommentaar